Verified Reviews

Clarens

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens

Rated 4.7 out of 5 based on 3049 reviews.

Clarens

V'Kansi Khaya

"Was op ons "bucketlist" en gaan verseker weer daarheen."

Clarens

Knock Out View

"Is 'n baie veilig en rustige bergdorp."

Clarens

Zwartmodder

"Lovely vibe in Clarens, very interesting shops. Lovely meal at the Posthouse in front of a log fire."

Clarens

Knock Out View

"'n Belewenis!"

Clarens

V'Kansi Khaya

"Mal oor Clarens! Sal elke naweek daarna toe gaan as ek kan."

Clarens

Jovali

"Amazing town!"

Clarens

Clarens Retreat

"Dis die derde keer wat ek nou Clarens besoek het en het nog steeds nie by al die klein plekkies uitgekom nie. Dis net heerlik om in so 'n mooi plek so kuier-kuier rond te dwaal. "

Clarens

Rooikat Cottage

"Pragtig geleë en asemrowend in die herfsmaande."

Clarens

La Bri

"Baie lekker rustig. Beïndruk met die restaurante. "

Clarens

Rooikat Cottage

"Baie genotvolle ervaring."

Clarens

Red Mountain House

"Bied mens 'n groot verskeidenheid. Pragtige plek. "

Clarens

Studio 28 Clarens

"Clarens is beslis 'n sielsverrykende ervaring. Soveel om te sien en doen in en om Clarens. Die majestueuse berge is fenominaal enige tyd van die jaar en pragtig in elke seisoen. Ek sal ter enige tyd enige iemand aanraai om 'n draai in Clarens te maak. Die doen en late asook die kleure en prag van Clarens kan vergelyk word met 'n mooi vrou in elke geur vir 'n ieder en elke smaak, net soos die digter van ouds geskryf het. "My nooi is in 'n nartjie, my ouma in kaneel, daar's iemand ... iemand in anys, daar's 'n vrou in elke geur!" "

Clarens

Cottage Pie

"Dis heerlik om deur al die winkeltjies te kuier. "

Clarens

Mont Rouge

"Pragtige omgewing, vriendelike mense en 'n baie lekker ondervinding om in Clarens rond te stap."

Clarens

Accommodation @ The Spa

"Clarens is 'n baie mooi en lekker dorpie. Ons sal enige dag weer teruggaan."

Clarens

Knock Out View

"Clarens is 'n regte kunstenaarsdorpie! Die wolwinkel se dames verdien 'n pluimpie! Die vriendelikste twee dames en was ook baie behulpsaam! En die mooiste komberse!"

Clarens

Rosewood Corner

"Pragtige dorpie met uitsonderlike natuurskoon. "

Clarens

V'Kansi Khaya

"Verdeel Suid-Afrikaanse toeriste in twee groepe: Die wat Clarens beleef het en die wat Clarens nog nie beleef het nie!"

Clarens

Fairview Cottages

"Dit is een van die mooiste plekke waar ons nog was, en ons was al by baie. Sal definitief weer gaan kuier."

Clarens

Clarens Cottage 2

"Mooi dorpie met baie geskiedenis. 'n Definitiewe aanbeveling vir enige iemand wat uit die stad wil kom en die natuur wil inneem. Go Clarens!"

Clarens

Woodlands Retreat Private Property

"Such a small yet busy little town that had a lot to offer us on our stay. Packed with smiles and friendliness making it easy to relax and enjoy."

Clarens

Golden View Luxury Self-Catering

"Plekkie raak nou duur maar dit is te verstane. Eks baie bly dis nog nie oorgeneem deur enige van die groot kettingwinkels nie. Mens sien dit bitter min nou."

Clarens

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation

"Dit is 'n uitstekende wegbreek-dorpie. Gesellig en vriendelik met asemrowende natuurskoon en so baie om te doen!"

Clarens

Collett House

"Hiking was great! We hiked a half-day in Golden Gates from Glen Reenen, then to Cathedral Cave in Golden Gates from Gladstone (Stables), and also in the Clarens conservancy in Clarens - great views. Lunch and live music at Artichoke restaurant in the warm afternoon sun was amazing, but the cheese platter for two was only enough for 1 person. Cheese and cold meat platter at Clarens Brewery was great."

Clarens

Jovali

"Ons besoek Clarens op 'n gereelde basis. Pragtige omgewing."

Clarens

Rosewood Corner

"Pragtig - veral gedurende die herfs wanneer die blare verkleur."

Clarens

Die Kruik

"Sjoe, dit kan besig raak!"

Clarens

Arundel Studios

"Clarens is 'n pragtige Vrystaatse dorpie wat sy eie bekoring inhou. Die restaurante en winkeltjies kan mens vir ure besig hou en Golden Gate is nie ver daarvandaan nie."

Page
Page 91 - Showing 2701 to 2730

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers