Verified Reviews
Clarens
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens
Rated 4.7 out of 5 based on 3049 reviews.
"Clarens is the best destination for a tourist. A lot of shops of art and wine, a lot of restaurants, a fuel station and a supermarket. All you need is there."
"Oulike plek. Baie mooi natuurskoon. Nie die ideale plek om met klein kindertjies te gaan nie. "
"Ons sal beslis weer Clarens besoek! Soveel stap oetes, Golden Gate en die winkels bied 'n groot verskeidenheid aantreklikhede. Wonderlike eetplekkies! "
"Nice spot, but better when it's not a long weekend, otherwise you join the rest of Gauteng there :)"
"Clarens is 'n plekkie wat mens net moet beleef. Daar is soveel kunsgallerye en klein winkeltjies dat mens 2 tot 3 dae nodig het om alles te sien. Golden Gate naby Clarens is asemrowend mooi en 'n reis deur die Vrystaat met die rustigheid van sonneblomlande, mielielande, beeste wat rustig wei en windpompe maak die prentjiemooi plek 'n lafenis vir die siel. Net die regte medisyne vir enige iemand wat moeg word vir die lewe in die stad, en 'n bonus dat die net 3,5 ure van Johannesburg af is. "
"Clarens is lovely and clean and such a safe town, and so much to do and see. Best restaurants with such great variety to choose from. "
"Clarens is 'n baie rustige dorpie, lekker om rond te loop, kuns is fantasties. Mense is vriendelik."
"Clarens is uniek en veral gedurende die week nie te besig nie. Daar is lekker eetplekke en baie om te besigtig en te doen in die omgewing. Naweke is dit te besig."
"As far as Clarens goes we love it. My adult children are ready to give up Jozi for a home in Clarens. The surrounding area has much to offer in the way of sightseeing, hikes and other towns to see. Absolutely beautiful."
"Ons gaan elke jaar Clarens toe vir die bierfees en geniet altyd die atmosfeer in hierdie prentjiemooi plek!"
"Ons kuier al die afgelope 17 jaar in Clarens op 'n gereelde basis en sal aanhou om in die toekoms daar te gaan kuier en ontspan."
"Easily accessible, however some of the roads to Clarens need to be attended to, too many potholes! The people are very friendly and helpful. There is a varied choice of restaurants to suit your palate. We have been to Clarens in both winter and summer and have enjoyed both visits."