Verified Reviews

Clarens

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens

Rated 4.7 out of 5 based on 3049 reviews.

Clarens

Rooiland

"Clarens bied alles wat die natuur-, sport-, kultuur- en kosliefhebbers nodig het. "

Clarens

Titanic View - Place of Peace

"Uitstekende vakansiedorpie."

Clarens

RiverWalk Guest House

"Baie mooi Oos-Vrystaatse dorpie met beautiful natuur rondom. Verder ook heerlike restaurante en interresante winkels."

Clarens

Rosewood Corner

"Wat opvallend was, baie skoon, geen papiere en vullis wat rondlê nie. Almal is vriendelik, Geen bedelaars in die strate nie. Baie veilig en 'n lekker atmosfeer."

Clarens

Titanic View - Place of Peace

"Clarens is prentjiemooi, ons sal vir seker bly teruggaan."

Clarens

Mont d’Or Hotel Clarens

"Wonderlike dorpie tussen die berge, daar waar jy jou hart net verloor."

Clarens

De Lusthof Guest Farm

"Mooi, maar onnodig duur. Daar is wel 'n paar oulike winkeltjies en 'n goeie bakkery."

Clarens

Cottage Pie

"Pragtige kunstenaarsdorpie met die oulikste winkeltjies en restaurante. Sou graag langer daar wou oorbly."

Clarens

The Courtyard Guest House

"Unieke dorp wat beslis 'n besoek regverdig!"

Clarens

RiverWalk Guest House

"Clarens is 'n pragtige dorpie in 'n baie mooi omgewing."

Clarens

Rooikat Cottage

"Dullstroom gevoel in die Vrystaat."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Lekker plek, altyd vol verrassings."

Clarens

Rooikat Cottage

"Pragtige dorp, goeie verskeidenheid van restaurante."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Baie mooi dorpie, wil graag meer daarvan sien!"

Clarens

Mont d’Or Hotel Clarens

"Ek is mal oor Clarens as bestemming, dis naby aan Johannesburg wat dit perfek maak vir 'n naweekwegbreek. Golden Gate is om die draai waar ek en my man altyd gaan bergklim of die wandelpadjies gaan besoek met die motorfiets. Clarens self is fantasties met al die restaurante, uitstekende kos, oulike winkels en vriendelike mense. Clarens het verseker 'n spesiale plekkie in my hart en ek sal elke jaar teruggaan! "

Clarens

V'Kansi Khaya

"Clarens is a stunning town, love the hiking trails in Golden Gate. Perfect setting for a nice weekend away."

Clarens

Paddocks 6

"Clarens is soos 'n weggesteekte juweel. Die berge betower jou, en is die ideale wegkruipplek vir 'n naweek. Pragtige eetplekkies, lekerste snuffelwinkeltjies. "

Clarens

V'Kansi Khaya

"Pragtige plek en lekker eetplekke."

Clarens

Mooigezicht

"Clarens is een van daai moet besoek plekke op jou wenslys! Pragtige natuurskoon met 'n lekker gees in die dorp se sentrale area."

Clarens

De Lusthof Guest Farm

"Bly 'n plek om na terug te gaan. Die stadige pas van lewe en mooi omgewing maak dit lekker. Was ons 6de besoek in 4 jaar hier en nie die laaste nie. "

Clarens

La Bri

"Sjarme en prag!"

Clarens

Mont d’Or Hotel Clarens

"Skoon en netjiese dorp."

Clarens

Accommodation @ The Spa

"Fantastiese omgewing."

Clarens

Ongeag Self Catering House

"Oulike dorpie, baie lekker restaurante."

Clarens

Zwartmodder

"Pragtigste dorpie en Golden Gate is asemrowend."

Clarens

Die Kruik

"Baie lekker, geniet die lewendige atmosfeer en dat mens in die strate kan loop."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Klein Switserland. Wat my verbaas het is die fasiliteite wat in Clarens voorkom. As jy wil kop skoon maak, kom hierheen. Die restaurante en skoonheid van die omgewing is wonderlik."

Clarens

Kozmos

"Clarens is 'n pragtige dorp en geleë in 'n pragtige omgewing. "

Page
Page 92 - Showing 2731 to 2760

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers