Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (35)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (34)
Indien jy Clifton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clifton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clifton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clifton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Clifton

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Sunsets is in die luukse voorstad Kampsbaai in Kaapstad geleë. Die woonstel is net 190 m van Glen Beach af en 300 m van Kampsbaai se strand af. Hierdie moderne eenheid het 2 en suite-slaapkamers met 2 e...

Vanaf
R80 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Sea Lion is 'n pragtige, luukse huis in Fresnaye, 'n welvarende woonbuurt in Kaapstad tussen Seinheuwel en Seepunt. Sea Lion is op die rand van die Leeukop Natuurreservaat geleë met 'n pragtige uitsig oor die Atlan...

Vanaf
R17 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Ocean View Palm Villa is 'n indrukwekkende en moderne selfsorghuis met 'n lieflike uitsig oor Bantrybaai. Die huis spog met beeldskone uitsigte oor die see. Daar is slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en daar ...

Vanaf
R9 375
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Berkley 7A is 'n moderne woonstel vir 6 gaste in Kampsbaai net 200 m van die strand af. Berkley 7A is 'n dupleks-woonstel met 3 slaapkamers en 2 volledige badkamers, en bied 'n uitsig oor Kampsbaai en Tafelberg. Di...

Vanaf
R15 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Villa Arcadia is op die grens tussen Fresnaye en Bantrybaai in die spoggerige Arcadia-straat geleë. Die villa bied asemrowende, panoramiese uitsigte oor die see, stad en berge en dit is gerieflik na aan die strande...

Vanaf
R7 255
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Lincoln House is net 200 m vanaf die strand in Kampsbaai en bied 'n pragtige uitsig oor die see en berg. Die huis het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die kamers het dubbelbeddens ...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Sonnekus bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks oorkant Kampsbaai se strand. Die woonstel bied pragtige see-uitsigte en toegang tot restaurante en kroeë langs...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

38 Botany Bay is 'n moderne selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in 'n stil straatjie in Bantrybaai geleë is. Dit is na aan verskeie winkels, restaurante en geriewe. Die woonstel het gemaklike slaapplek vir...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Fairways on the Bay is 'n kontemporêre gastehuis binne 100 m vanaf Kampsbaai se strand in Kaapstad. Gaste kan vanaf die gastehuis die pragtige strande van die Atlantiese kus en majestueuse uitsig oor die see, op Ta...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Place on the Bay bestaan uit selfsorgwoonstelle wat oorkant Kampsbaai se strand in Kaapstad geleë is. Dis ook naby die middestad en verskeie trekpleisters. Daar is 21 woonstelle wat elk 'n oopplan-leefarea en 1 of...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Clifton akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za