Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (36)
Indien jy Clifton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clifton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clifton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clifton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R9 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton

Clifton 1st Beach is 'n ruim ateljeewoonstel met ongelooflike utisigte oor die suidelike Atlantiese Oseaan. Die woonstel het moderne meubels, luukse toebehore en gesofistikeerde ondertone en is die ideale vakansiebe...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton

Clifton Studio is 'n stylvolle selfsorg-studio. Dis gemeubileer en is in die veilige First Beach-kompleks naby Clifton se tweede strand en openbare vervoer geleë. Die ligte, helder ateljee het 'n oopplan-uitleg en...

Vanaf
R9 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Clifton Spectacular Ocean View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in een van die mooiste plekke in die wêreld met 'n manjifieke kuslyn en die branders wat rustig breek in die Atlantiese Oseaan. Die woonstel is net 12...

Vanaf
R15 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton

69 Victoria Road is 'n luukse selfsorghuis wat ideaal geleë is in Clifton, met 'n enkele pad wat die huis van die strand skei. Die groot oopvou-glasdeure bied 'n skouspelagtige panoramiese uitsig oor die see, sand ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton

Hierdie pragtige, moderne, selfsorg vakansiewoonstel het uitsigte oor Kaapstad se wêreldbekende Cliftonstrande en is geleë in 'n veilige woonstelblok enkele meters van die strand af. Die nuut-opgeknapte, luukse e...

Vanaf
R27 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton

Villa Dorothea is 'n ruim en luukse selfsorghuis in Clifton wat baie bekend is vir sy pragtige strande. Die villa bied asemrowende uitsigte oor die see en op die berge en is net oorkant die strand geleë. Die villa...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton

Clifton Views is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die eksklusiewe voorstad Clifton, langs die kus. Dié woonstel bied ongelooflike uitsigte oor die see, Cliftonbaai en die Twaalf Apostels. Dit is ook naby die Blouvla...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

7A Clifton Steps is 'n pragtige selfsorgwoonstel met twee slaapkamers op Clifton Steps. Hierdie juweel van 'n plekkie bied ruim akkommodasie in 2 slaapkamers, en beskik oor 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea wat oop...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Clifton

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Clifton Sunsets is 'n pragtige huis met 4 slaapkamers wat smaakvol gemeubileer is. Dit het pragtige see-uitsigte en dit is in die modieuse Clifton geleë. Die huis het 'n dek, tuinarea en lieflike swembad wat oor di...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Nautica Vista is 'n selfsorgwoonstel wat uitkyk oor Clifton se 4de strand met 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan van Kampsbaai tot by Clifton. Dit bied die allermooiste sonsondergange. Hierdie dubbelver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Clifton akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]