Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Clubview

4.2 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Clubview van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Clubview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Clubview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clubview gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clubview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clubview Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clubview

Ons gewilde en goed ingerigte gastehuis is oorspronklik in 1953 in Clubview, Centurion, gebou. Dié oase van rus en vrede lê dus in die middel van al die aksie van die stad. Ons gaste kan oornag in een van 5 ruim...

Vanaf
R830
per nag, vir 1
Gastehuis in Villa Rosa, Clubview

Clubview Guest House bied aan gaste ’n ware huislike gevoel in ruim en gemaklike selfsorg-eenhede en hoogsaanbevele kamers. Clubview Guest House is in die stil voorstad Clubview-Oos in Centurion. Die geriewe, dien...

Vanaf
R1 018
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clubview

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by A Lala Lodge wat die ideale akkommodasie bied vir professionele reisigers. Ons ligging maak die lodge maklik bereikbaar, nie net in Centurion nie maar ook vanaf Pretoria en Mid...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clubview

J' Cups Guest House is gerieflik in Centurion geleë en sal jou so tuis laat voel soos by jou eie huis. Ons het die perfekte balans tussen stadslewe en 'n toevlugsoord gevind. Ons is net 'n paar kilometer van die ho...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Clubview

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villa Rosa, Centurion

Tuishuis Home Lodge is 'n luukse gastehuis met konferensiegeriewe in Centurion wat naby die N14 tussen Pretoria en Johannesburg geleë is. Dié lodge is perfek vir diegene wat op 'n sakebesoek is of op soek is na ru...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Rosenthal Guest House bied topgehalte gasvryheid wat wêreldklas verblyf vir alle markte en kulture insluit. Ons bied nederige verblyf naby hoofsnelweë en die middestad, asook winkels, restaurante, kerke en ontspan...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Genestel in Pretoria se welige, skilderagtige voorstad van Eldoraigne, Centurion, verwelkom La Gratitude Gastehuis jou die rustigheid en hartlikheid. Verblyf word gebied in unieke, private kamers met en suite-badka...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villa Rosa, Centurion

5 on Jean bied verblyf in 'n bekoorlike en ongekunstelde huis in Centurion naby Johannesburg. Die gastehuis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 luukse slaapkamers wat oor privaat ingange beskik. Die slaapkamers bestaan...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennopspark, Centurion

Travellers Nest Guest House is sentraal in Centurion geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir ’n gesin, ’n groep vriende, sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die gastehuis ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

BellaCanella Guesthouse is in Zwartkop, Centurion, 'n gewilde buurt met 'n sperboom voor die ingang vir ekstra sekuriteit. Die gastehuis is net 800 meter vanaf die Centurion Winkelsentrum en net 'n entjie se ry vana...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clubview gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Clubview akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clubview akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za