Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cola Beach

5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Cola Beach van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Cola Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cola Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cola Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cola Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cola Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Cola Beach

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenvallei, Sedgefield

Grunter Terrace is 'n knus selfsorgeenheid vir 2 gaste in Groenvallei in Sedgefield. Die eenheid is langs die hoofhuis geleë, het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met '...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR488
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenvallei, Sedgefield

Att 41 is 'n ruim 65 m²-huis met 'n privaat dek in Sedgefield tussen George en Knysna. Net 3 km vanaf winkels, eetplekke en 'n swemstrand. Sedgefield is slegs 25 km vanaf Knysna en Wildernis. Dié eenheid beslaan ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenvallei, Sedgefield

Jean's Nest is 'n selfsorg-houthuis met 'n uitsig op die Outeniqua-berge in Sedgefield. Dié huis is ideaal vir 'n klein gesin met 2 kinders, 2 paartjies, avonturiers of stadsjapies wat op soek is na 'n stil wegbree...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Myoli Strand, Sedgefield

Loerie Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n heuwel in Sedgefield. Die huis het lieflike uitsigte oor die Sedgefield-strandmeer en die see in die verte vanuit die agterplaas. Dit is volledig gemeubileer en het ...

15% af Aanbod!
VanafR1 950
R1 658
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

The Little Nest is versteek in die dorpie Sedgefield en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus tog ruim huis in 'n uitgestrekte tuin omring deur melkhoutbome en bied gedeeltelike strandmeer- en berg-uitsigte van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Groenvallei, Sedgefield

Die Vissers bied verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Sedgefield. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n residensiële perseel en besk...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Woonstel @ Bleshoender is ’n volledig gemeubileerde woonstel in die kusdorpie Sedgefield. Dié dorp word omring deur glinsterende mere, sandduide, dig denneplantasies, die Swartvleiriviermonding en die warm Indies...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Sedgefield Lagoon Views is 'n ruim vakansiehuis vir 8 gaste. Dis net 1 km van die strandmeermond en Cola-strand af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat badkamergeriewe deel. Een van die kamers het 'n koninggroot...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Oord in Sedgefield, Tuinroete

Lake Pleasant is 'n rustige vakansieoord halfpad tussen Wildernis en Knysna. Lake Pleasant is al sedert 1962 onder die bestuur van dieselfde familie en spog met die enigste kampeerplek langs die visvangmeer in die S...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Myoli Strand, Sedgefield

Sedgies on the Water bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n pragtige erf teen die see in Sedgefield. Dié vierslaapkamerhuis kyk uit oor Sedgefield se riviermonding en is loopafstand vanaf die pragtige, ongerepte str...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Cola Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Sedgefield blad indien jy na meer Sedgefield akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]