Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cresta

3.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Cresta van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Cresta besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cresta.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cresta akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cresta Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cresta Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Cresta

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Randburg

House Higgo Boutique Guesthouse is in Northcliff in Johannesburg se noordelike voorstede geleë. Dié boetiek-gastehuis herdefinieer luukse verblyf en konferensiegeriewe. Verblyf word aangebied in 5 individueel ve...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 3 mense
B&B in Randburg, Randpark

Fifteen on Fairway bied gerieflike B&B-verblyf in 'n luukse, smaakvol versierde suite in Randpark in Randburg. Ons is stapafstand van die Randpark Gholfklub af en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die k...

Vanaf
R2 064
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Rooseveltpark

Over The Moon Guesthouse bied B&B-verblyf in Northcliff. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doendinge en besienswaardighede. Verblyf by Over The Moon word aangebied in 4 sl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robindale, Randburg

Restnest is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Robindale, 'n sentrale en stil buurt in Johannesburg. Die eiendom is 11 km vanaf Sandton se middestad en 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede en akti...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Linden

Jojendi Guest House is in Linden geleë, een van Johannesburg se noordelike voorstede, naby Randburg. Dit is 'n baie stil residensiële area, maar tog naby die gewilde besighede, winkelsentrums, konferensie- en verm...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Randburg

Morrells Manor House is die volmaakte voorbeeld van Kaaps-Hollandse bekoring. Die lugtige, ruim kamers het houtvloere en skep 'n rustige atmosfeer. Die antieke meubels is met die hand uitgesoek en smelt moeiteloos m...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Randburg, Linden

Kulanga Cottages bied B&B-verblyf met ’n Afrika-tema in Linden, Randburg. Die kothuise en kamers het elk ’n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook privaat badkamers met ’n stort of bad, en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Rooseveltpark

Orangerie Guest House is in Northcliff, Johannesburg, geleë. Hierdie gastehuis is gebou van klip wat in dieselfde area ontgin is. Orangerie is ideaal vir sakereisigers. Daar is 8 moderne gaste-eenhede wat op 'n se...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 895
R1 706
per nag (plek vir 2)
B&B in Linden, Randburg

Carus Gardens is in een van die oudste en mooiste voorstede van Johannesburg geleë. Hierdie erfenishuis is in 1899 gebou en is opgeknap. Die huis word omring deur groot Jakarandabome en het 'n stoep wat om die hui...

Vanaf
R2 020
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randburg, Randpark

Die Fairway Hotel, Spa and Golf Resort is op die Randpark Gholfbaan, 2 km van die Cresta-inkopiesentrum in Johannesburg af en 15 minute van die middestad van Sandton af geleë. Dié sakehotel is die ideale bestemmin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]