Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cresta

3.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Cresta van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Cresta besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cresta.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cresta akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cresta Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cresta Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Cresta

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Moret

Trecal Lodge is in 'n rustige hoekie van Randburg geleë, naby Brightwater Commons, Sandton, Montecasino en Cresta Winkelsentrum. Ons bied verblyf in 'n "deluxe"-kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n "deluxe"-kamer...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Randpark, Randburg

49-on-Cherry Bed & Breakfast is in Randpark, 'n netjiese, gevestigde, boomryke voorstad geleë met Cherry-laan wat bekend is vir sy pers Jacaranda-bome. Die gewilde Randpark Gholfbaan en Randburg Sportgronde, Ticket...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randpark, Randburg

Apartment at 34 Columbine bied luukse 4-ster-verblyf en is in die stil, veilige Randpark-woonbuurt geleë. Dit is stapafstand van die Randpark Gholfklub af. Dié dubbelverdiepinghuis is geskik vir selfsorg, het 2 s...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Johannesburg

Infinity on 53 is in Randburg, Johannesburg, 9 km van die Sandton City Mall af. Dié gastehuis bied 'n seisoenale buiteswembad, privaat parkeerplek, 'n tuin en braaigeriewe. Verblyf word in 3 gastekamers met priva...

Vanaf
R912
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Linden, Randburg

Cherry Tree Cottage B&B is in een van die oudste en mooiste voorstede van Johannesburg geleë. Die kothuis is ideaal geleë vir sakereisigers wat saans plattelandse gemak wil geniet. Verblyf word gebied in 5 B&B-su...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kelland, Randburg

Benvenuto is die Italiaanse woord vir "welkom". Dié boetiek-villa met 'n Toskaanse styl bied aan die oordeelkundige gas 'n veilige ligging wat gerieflike geleë is vir eksklusiewe verblyf, konferensies en ander gel...

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Linden, Franklin Roosevelt Park

Ons is geleë in Linden, 'n stil voorstad van Johannesburg, en bied 4-ster-gastehuisverblyf. Hier heers 'n hartlike en verwelkomende atmosfeer met 'n tikkie Ou Engelse-styl en -karakter en unieke, kunstige flair. D...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linden, Johannesburg

9th Street is in Linden sowat 8 km vanaf Rosebank se Gautreinstasie. Verblyf word gebied in ‘n gerieflike kamer apart van die hoofhuis, asook in 2 aparte ruimtes in die skuur, wat in die agtertuin geleë is. Die g...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robin Acres, Robindale

Die Waterfront Gastehuis is in Randburg geleë in die bekoorlike dog spoggerige voorstad Robindale. Verblyf word aangebied in 5 unieke suites wat elkeen hul eie styl het. Elke suite is ingerig met 'n dubbelbed met...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fairland, Randburg

Abby Cottages is geleë in Fairlands, Johannesburg, naby Northcliff, Blackheath en Randpark Rif. Ons bied luukse selfsorgverblyf in 'n tuinomgewing. Daar is 2 eenslaapkamer-suites, elkeen toegerus met dubbel-/2-enk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]