Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Darling

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Darling bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 146 resensies.

Darling

Maison de L’amour

"Hierdie dorp doen baie moeite om die gemeenskap aan die gang te hou. Treffend was die feit dat daar nie bedelaars op straat is. Duidelik doen hulle baie werk om die misdaad te bekamp en jeug besig te hou. Ons was baie beïndruk met Darling. Darling doen iets reg!"

Darling

The Granary Petite Hotel

"Lekker show by Evita se Perron. Die Darling Brewery was ook 'n lekker uitstappie."

Darling

Strathnaver Cottage

"Sentraal geleë, skoon en veilig."

Darling

The Cotton House

"Natuurlik was Evita se Perron fantasties, asook Darling Brew en Darling Cellars."

Darling

The Granary Petite Hotel

"Daar is slegs 1 eetplek oop na 17:00. Opsies is beperk, want selfs die kafees maak toe. So gaan voorbereid. "

Darling

Disa Lodge

"Lekker dorp. Vriendelike mense, lekker bier. (Darling Brewery) Die verkeer tog!"

Darling

Strathnaver Cottage

"Easily reachable from Cape Town, good facilities and ameneties while retaining the charater of a small town, very close to the wild flower nature reserve - and of course "Eva se perron" is not to be missed (set aside at least half a day to visit it properly)."

Darling

The Granary Petite Hotel

"Die skattejag is 'n moet as mens in Darling is! Ons het dit so geniet!"

Darling

The Granary Petite Hotel

"Aangenaam verras vir my eerste besoek en sal wel weer daar aangaan."

Darling

Maison de L’amour

"'n Goed bewaarde geheim. Lieflik en baie om te doen."

Darling

The Cotton House

"Baie mooi plaasdorpie met baie vriendelike mense."

Darling

The Granary Petite Hotel

"Ons het die Brewery en Darling Sweets besoek en altwee was baie indrukwekkend. The Marmalade Cat het ook die lekkerste ontbyt, sal beslis weer vir Darling besoek."

Darling

School House Cottage

"Ek dink Darling is 'n oulike plekkie, maar nie vir 2 dae nie. "

Darling

School House Cottage

"Darling Museum is uitstekend!"

Darling

Trinity Lodge

"Darling is baie mooier en interessanter as wat mens verwag. Die inwoners is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis 'n nice plek."

Darling

Elly's Place

"Ek ken nie die dorpie nie maar dit lyk rustig en mooi skoon. "

Darling

Trinity Lodge

"Darling is really a nice little town with interesting sights. Don't forget to visit the museum in the old town hall. "

Darling

School House Cottage

"Heelwat oulike plekkies om te besigtig en wynplase is sommer lekker naby. "

Darling

Trinity Lodge

"Rustigheid en vriendelike mense oral waar jy gaan. Jy is minder as 'n halfuur van die mooiste plekke op die Weskus af en die klein dorpie het alles wat jy moontlik kan nodig kry en meer. Ek sien julle weer volgende jaar."

Darling

Maison Amnesia

"Uitstekend geleë veral tydens blommetjiesseisoen."

Darling

Disa Lodge

"West Coast Park was great."

Darling

Country Accommodation

"Het waarlik gevoel dat ons daar kon uitrus - van wynproe na bierproe na die rondsnuffel by Evita se peron na braai op die stoep en kyk hoe die son sak. Dis 'n redelike afstand van Kaapstad af en is naby aan Yzerfontein vir 'n "change of scenery"."

Darling

Trinity Lodge

"Goeie begin vir 'n Weskustoer, moet egter nie vergeet om 'n vertoning en ete te bespreek by Tannie Evita se Perron nie. Ons het Evita praat Kaktus beleef, en dit is 'n moet."

Darling

Trinity Lodge

"Dis 'n baie vriendelike dorp en het dit baie geniet om deur die strate te loop. Die Evita Show was baie goed."

Darling

Country Accommodation

"Sal daar kan aftree."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 146
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem