Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy De Tijger besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Tijger.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Tijger akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Tijger Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Tijger Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf De Tijger

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Maroela House is in Loevenstein in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dis die perfekte plek vir toeriste of sakereisigers wat naby die sakegebiede in Bellville, Tygervallei, Parow en Stellenbosch of enige...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

25 On Fitzpatrick het selfsorg-eenhede in Parow-Noord en dis ideaal geleë in die Noordelike voorstede van Kaapstad aan die voet van die Tygerbergheuwels met maklike toegang tot die N1. Akkommodasie beskik oor 3 e...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Tyger Hills Guest House is in Bellville, een van die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë in Loevenstein naby Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en Stellenbosch, Paarl en Durbanville se...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Plattekloof, Wes-Kaap

Paperbark Manor is in Plattekloof, 'n stil woonbuurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers of diegene wat die Panorama Medical Centre wil besoek. Verblyf is b...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Tygerviews B&B bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis en is in 'n rustige woonbuurt teen die hange van Tygerbergheuwels in Lovenstein geleë. Die eiendom is ongeveer 4,5 km vanaf Bellville Velodrome en 10 km vanaf ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tigre Coteau is geleë in Tygerbeg Heuwels Natuurreservaat met talle voëls, 'n pragtige woonbuurt in een van Kaapstad se noordelike voorstede. Ons bied ideale verblyf vir gesinne wat met vakansie is of sakelui wat ...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

Grandview Guesthouse is 'n privaat semi-selfsorgwoonstel in Plattekloof met 'n mooi uitsig op Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel. Die eenheid is sentraal geleë en bied maklike toegang tot die N1. Die verblyf is ide...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

Three Arches Guest House bied jou 'n wegbreekplek waar jy so tuis sal voel soos jou eie huis. Die gastehuis is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë en is net 2 minute se ry vanaf die N1-hoofweg en binne 1...

Voorkeurvennoot
35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR580
R377
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Avar Lodge is in Parow Noord, 'n Noordelike voorstad van Kaapstad. Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede met verhit-en-eetgeriewe. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-ba...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Hilltop Guesthouse lê teen die hange van Tygerberg en bied uitsigte oor die manjifieke Kaap en panoramiese uitsigte op die Hottentots-Hollandberge. Die verblyf bestaan uit 11 eenhede, elkeen met 'n en suite-badkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]