Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy De Tijger besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Tijger.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Tijger akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Tijger Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Tijger Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf De Tijger

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Trixie Self Catering Apartment is op die eerste verdieping in 'n sekuriteitskompleks in Parow in Kaapstad geleë en word via trappe bereik. Die eenheid is naby GrandWest Casino en Entertainment World, Ratanga Juncti...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Julina's Apartment 8 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Parow-Noord in die Noordelike Voorstede. Dit is naby Plattekloof, die N1, Montague Gardens, Parow Industrial, Tygerberg Industrial, Bellville e...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Julina's Apartment 9 is 'n gerieflike en bekostigbare selfsorgwoonstel in Parow-Noord, lekker naby Plattekloof, die N1, Montague Gardens, Parow Industrieel, Tygerberg Industrieel, Pepsico, TFG-kantoorpark en Bellvi...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Julina's Apartment 2 is 'n selfsorgwoonstel naby Plattekloof, die N1 en Bellville in die Noordelike voorste van Kaapstad met veilige parkeerplek en braaigeriewe. Die woonstel is 15 minute se ry vanaf Kaapstad Intern...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Parow, Wes-Kaap

Cape Dawn Guest House is in Parow-Noord. Dié ligging is maklik van die N1 af bereikbaar en dien as die ideale basis vanwaar Kaapstad verken kan word. Daar is so baie in die Moederstad te sien en te doen, soos Tafel...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR950
R713
per nag, vir 2 mense
B&B in Plattekloof, Plattekloof 2

The Magic Manor is 'n eksklusiewe B&B in die voorstad Plattekloof in Kaapstad. Dit is gerieflik geleë, naby die Panorama Mediese Sentrum, winkelsentrums en skole. By The Magic Manor is al die kamers na bekende tow...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

50 on Theal B&B is in 'n stil residensiële woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. 50 on Theal B&B bied 2 dubbelkamers in die eienaar se huis. Die kamers is ingerig met 'n dubbelbed in elk. Die...

30% af Laaste Kans!
VanafR1 455
R1 019
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger Classique Villas is in familiebesit en bied verblyf met 'n tikkie hartlikheid en persoonlike aandag. Die Villas is sorgsaam ingerig om netjiese, gerieflike en bekostigbare verblyf te verseker. Ons gerieflike ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Die Smithland 4-Bedroom House is ’n selfsorghuis net 150 m van die Smithland Gastewoonstelle af. Die eiendom is in Parow-Noord in die Noordelike Voorstede en bied maklike toegang tot die N1, die V&A Waterfront en ...

Voorkeurvennoot
10% af Laaste Kans!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Smithland Guest Apartments is in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Verblyf word in ten volle toegeruste een- en tweeslaapkamerwoonstelle aangebied. Elke woonstel het dubbelbeddens of enkelbed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]