Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy De Tijger besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Tijger.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Tijger akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Tijger Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Tijger Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf De Tijger

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama, Wes-Kaap

Ramasibi bied gerieflike B&B-verblyf in Panorama, in Kaapstad se noordelike voorstede. Die verblyf bied maklike toegang tot die N1, Panorama Mediese Sentrum en Parow. Ramasibi is ideaal vir sakereisigers en ontspann...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Smithland 3-Bedroom House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis net 150 m vanaf die Smithland Guest Apartments. Dié perseel is in Parow Noord in die Noordelike Voorstede en het maklike toegang tot die N1, V&A Waterf...

Vanaf
R475
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

The Thorn Tree bied selfsorgverblyf in Panorama. Dis 15 minute se ry van die lughawe en Kaapstad se middestad en 1 km van Panorama Medi-Clinic af. The Thorn Tree is ideaal vir enkelreisigers, paartjies of gesinne wa...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Loevenstein, Wes-Kaap

Villa Nandi bied gastekamers in Loevenstein, Kaapstad. Dié gastehuis is naby verskeie geriewe in die Noordelike voorstede en is ongeveer 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf by Villa Nandi bestaan ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Gastehuis in Vredelust, Wes-Kaap

Groeneweide Guest Suite bied gemaklike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in 'n Kaapstadse voorstad, Vredelust. Die huis is naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Die eenheid het 3 slaapk...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Hotel in Parow, Wes-Kaap

New National Lodge & Conference bied verblyf in Parow, Kaapstad. Die hotel is slegs 10 min vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 32 uniek en smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n koni...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

Julina's Guest House is in Parow in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Die gastehuis bied verblyf in 10 gastekamers en selfsorgkamers. Elke kamer het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis. Elke kamer he...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Welgemoed, Wes-Kaap

Hofmeyr Street bied gerieflike verblyf in ’n gastekamer op 'n residensiële erf wat smaakvol versier is en waar die eienaars ook woon. Dié kamer het ’n aparte ingang en gaste het ook toegang tot veilige parkeer...

10% af Aanbod!
VanafR585
R527
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Glen Lilly Selfsorg is 'n ou Victoriaanse-styl huis in Glenlily in Parow. Dit bied 'n keuse tussen eenhede wat slaapplek vir 2 of 4 gaste bied. Glen Lilly Selfsorg beskik oor 7 eenhede met privaat ingange. Die een...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Villa Marcos is in 'n rustige doodloopstraat in Panorama in Kaapstad geleë. Dié blyplek het die ideale ligging naby snelweë, Panorama Hospitaal, winkelsentrums en die lughawe. Daar is slaapplek vir 2 gaste in di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]