Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy De Tijger besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Tijger.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Tijger akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Tijger Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Tijger Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf De Tijger

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Keret Akkommodasie is in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë tussen besienswaardighede en geriewe in die Waterfront, Tafelberg, Durbanville, Bellville, Stellenbosch en Kaapstad Internasionale ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parow, Wes-Kaap

Thyme Wellness Spa and Guesthouse is 'n dag- en oorbly-spa wat 'n onwrikbare benadering tot gesondheid, welstand en skoonheid volg. Ons is geleë op die rand van die Tygerberg Natuurreservaat. Geriewe sluit 2 natbeh...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Bonino Guesthouse is in Loevenstein in Bellville geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit GrandWest Casino, Canal Walk-winkelsentrum, V&A Waterfront en die Durbanville Wynroete in. Die gastehuis bied verbly...

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

Capo Cabana Guesthouse bied verblyf in Plattekloof aan sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis bied verskeie kamers waarvan sommige 'n uitsig op Tafelberg het. Die kamers het lugversorging, 'n koningingroot...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

De Grendel Cape Accommodation, Cape Palms, is in Parow-Noord geleë. Dié gewilde, sentrale woonbuurt lê aan die voet van Tygerbergheuwels. Elke eenheid het WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, koffie- ...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Franklin House is teen die voorheuwels van die Tygerberg Natuurreservaat geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die eienaar se woonerf. Die eenheid se ligging bied maklike toegang...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

42 on DF is in Parow-Noord geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n enkelreisiger. Dis naby hospitale, 4 groot winkelsentrums en verskeie restaurante. Dié ateljeewoonstel beskik oor 'n enkelbed. Linne en handdoeke...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R375
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

The Model Guest House bied gastekamers in Plattekloof, Kaapstad. Hierdie gastehuis is die ideale basis vanwaar die verskeie besienswaardighede van die noordelike voorstede verken kan word. Op 'n mooiweersdag kan gas...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

White Linen is sentraal in Loevenstein, Bellville geleë. Die eenheid bied gerieflike toegang tot die N1 en hoofroetes asook Kaapstad Internasionale Lughawe (12 km). White Linen is 4 km vanaf verskeie hospitale, pr...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Cozy and Comfortable Cottage is op die eienaar se perseel in Plattekloof, 'n buurt in Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Dit bied maklike toegang tot die N1. Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]