Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (148)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (144)

Resensies van Diaz-strand

4.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Diaz-strand van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Diaz-strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Diaz-strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Diaz-strand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Diaz Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Diaz-strand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz-strand

Estoril Villas 103 is 'n moderne, luukse woonstel in die gewilde Diaz-strand, Mosselbaai, en bied gehalte-verblyf naby die strand, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel het 3...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz-strand

Estoril Villa 6 is in 'n veilige kompleks in Diaz-strand in Mosselbaai. Dié streek is bekend vir matige weer regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardi...

Vanaf
R1 451
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz-strand

Sea Breeze Diaz is 'n selfsorgwoonstel wat gehalteverblyf vir 'n gesin bied. Dié woonstel is in Diaz-strand op die Tuin- en Walvisroete slegs 300 m van die strand af geleë. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gast...

Vanaf
R2 036
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mosselbaai, Diaz-strand

Kiewiet is in Bolandpark, Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, trekpleisters en doendinge. Dié huis beskik oor 3 kamers en het slaapplek vi...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz-strand

33 Te Waterkant is in Diazstrand in Mosselbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 2 ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz-strand

Portobelo 67 bied gereiflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in die woonbuurt Diazstrand in Mosselbaai, binne loopafstand vanaf die strand. Die woonstel is slegs 300 m vanaf Diazs...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz-strand

Van Villa 2 is 'n selfsorgwoonstel in die La Palma-sekuriteitskompleks in Diaz-strand in Mosselbaai. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en is naby 'n waterpark en talle winkels. Die woonstel bied slaa...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mosselbaai, Diaz-strand

Sea Breeze 8 bied selfsorgverblyf in die kusdorp, Mosselbaai by die gewilde Diasstrand. Die eenheid is ideaal geleë naby die strand, waterpark, restaurante en winkels. Hierdie eenheid het 1 slaapkamer en bied slaa...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mosselbaai, Diaz-strand

Boland Park Villa B6 is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in die hawedorp Mosselbaai. Die streek is bekend vir die matige klimaat, goue strande en 'n rits natuurlike, kulturele en historiese besienswaardigh...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Diaz-strand

Sandals is 'n sonnige tweeslaapkamerwoonstel in Mosselbaai. Die woonstel front noord, is op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks geleë en het 'n berguitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za