Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (139)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (136)

Resensies van Diaz-strand

4.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Diaz-strand van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Diaz-strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Diaz-strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Diaz-strand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Diaz Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Diaz-strand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Aanbod!
VanafR950
R665
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Diaz-strand

Sandals is 'n sonnige tweeslaapkamerwoonstel in Mosselbaai. Die woonstel front noord, is op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks geleë en het 'n berguitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude k...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz-strand

Vista Bonita 32 is in 'n sekuriteitskompleks in Mosselbaai. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis en si...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz-strand

La Palma Flat 28 is op die derde vloer en het 'n pragtige uitsig oor Rob-eiland van die balkon af. Hierdie lieflike woonstel is geleë in 'n sekuriteitskompleks in Diaz-strand in Mosselbaai, net 500 m van die strand...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Diaz-strand

Portobelo Diaz is in Diazstrand in Mosselbaai, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, 2 paartjies of 'n vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié woons...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz-strand

11 Ocean II het asemrowende panoramiese uitsigte oor die oseaan en kuslyn van Mosselbaai en verder. Die eenheid is op die strand geleë. Volg net die privaat en veilige paadjie na die strand toe. Hierdie selfsorgw...

25% af Aanbod!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mosselbaai, Diaz-strand

La Vista Self Catering Holiday House is 2 km vanaf die geskiedkundige dorp Mosselbaai op die skilderagtige Tuinroete in die Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë. Die huis het slaapplek vir tussen 1 en 8 gaste en is perfe...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz-strand

Beach Club 602 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n stylvolle tweeslaapkamerwoonstel in die lieflike Beach Club-kompleks. Die veilige kompleks is op Diazstrand, 'n veilige swemstrand in Mosselbaai, geleë. Die woons...

Vanaf
R900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Voorbaai, Diaz-strand

Sea Cottage 63 is 'n selfsorg-eenheid in die Sea Cottages-sekuriteitskompleks in Diazstrand, Mosselbaai. Dis net 70 m vanaf die strand en baie veilig vir kinders, met sekuriteitstoegang tot die swembad en strand. Di...

14% af Aanbod!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz-strand

Mosselbaai Diaz Sea Cottage is 'n huis wat onlangs volledig opgeknap is, en in 'n vakansiekompleks in Mosselbaai/Diaz geleë is. Dié eenheid is net 30 m vanaf die swemstrand, en ook naby verskeie besienswaardighede...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Voorbaai, Diaz-strand

Sea Breeze 58 Diaz Strand is 'n selfsorg-eenheid vir 6 gaste in Mosselbaai. Die dubbelverdiepingwoonstel is in 'n sekuriteitskompleks en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n privaat badkamer onder met 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za