Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Die Galg

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Die Galg van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Galg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Galg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Galg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Galg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Galg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Die Galg

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greyton, Boland

Greyt House bied selfsorgverblyf in die hartjie van Greyton, in 'n beeldskone, stil en rustige omgewing, binne maklike bereik van al die plaaslike koffiewinkels, restaurante en supermarkte. Onbeperkte WiFi is beskik...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greyton, Wes-Kaap

Oewerzicht Farm Cottages is in die rustige en skilderagtige Greytonvallei, slegs 9 km vanaf Greyton. Oewerzicht is 'n vrugteplaas waar appels en pere vanaf Januarie tot Mei beskikbaar is. Die res van die 600 hektaa...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greyton, Boland

Shalom Mizpah is 'n selfsorgkothuis net so entjie vanaf Greyton. Ons bied privaatheid, stilte en 'n lieflike, groot tuinarea. Ons verblyf bied slaapplek vir 2 gaste in 'n 2-enkelbedkamer en daar is 'n badkamer met ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greyton, Boland

Die Markhuisie is 'n selfsorgkothuis in Greyton wat gerieflik ingerig is vir 2 gaste. Die oopplan-kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Greyton, Boland

Hierdie pragtige vakansiehuis bied gemaklike selfsorgverblyf en is sentraal in die rustige dorpie Greyton geleë. Die huis is smaakvol gemeubileer en het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die eerste 3 slaapka...

35% af Aanbod!
VanafR950
R618
per nag (plek vir 2)
Lodge in Greyton, Boland

The Lady Grace bied verblyf in 'n pragtige plattelandse landskap in Greyton. Die eiendom spog met groot skadubome in 'n oop erf met tafels, stoele, bankies en 'n outydse stoepswaai. Akkommodasie by The Lady Grace ...

Vanaf
R768
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Greyton, Boland

Gobos House is in die lieflike dorp Greyton geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n klein gesin of groep vriende. Dis naby alles in die dorp, soos die oulike winkeltjies, restaurante, voetslaanroetes en verskeie doend...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greyton, Boland

Bay Tree Cottage is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Greyton wat slaapplek vir 6 gaste bied. Die kothuis het 3 kamers met dubbel- en enkelbeddens en hulle deel 2 badkamers met baddens en storte. Linne en handdoek...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Greyton, Boland

Potato Patch Self-catering Cottage is 'n veelsydige grasdakkothuis wat stapafstand vanaf die middedorp is. Dit is 1 van 2 kothuise op die perseel en albei het hulle eie privaat area. 'n Gedeelte van Potato Patch is ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton, Boland

Via's Guesthouse is in Greyton geleë, 'n unieke dorpie minder as 'n uur en 'n halfuur se ry van Kaapstad af. Dié gastehuis se vier elegante ateljeekamers skuil in 'n stil tuin. Die kamers kan onafhanklik bereik ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Die Galg akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]