Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Die Voor Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Die Voor Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 154 resensies.

Voorbaai

Estoril Villas 69

"Baie lekker plek, ek verkies dit bo die besiger, omliggende dele. "

Voorbaai

Sea Breeze 65

"Mooi plekkie."

Voorbaai

Sea Villa @ Diaz Beach

"Pragtige, skoon strand. "

Voorbaai

7 Clionella

"Rustige omgewing."

Voorbaai

Sea Breeze 65

"Baie rip currents. Lekker vir stap, maar sal twee keer dink om te swem. "

Voorbaai

33 Te Waterkant

"Baie om te doen. See baie kalm. Lekker water vir swem. Mooi strand."

Voorbaai

Vista Bonita Apartments

"Peaceful, and have enough activities keep every one occupied."

Voorbaai

Diaz Strand Ocean 11-23

"Mooiste strande en vriendelike mense!"

Voorbaai

Sea Breeze 65

"Lekker in middel van Hartenbos en Mosselbaai. "

Voorbaai

La Palma C12

"Lekker plek."

Voorbaai

Beach Club 607

"Mooi verby."

Voorbaai

Hartensee 17

"Te ver om see-uitsig te kry. Plek was veilig, baie netjies en goed ingerig. "

Voorbaai

La Palma 3

"Sentraal geleë tussen Mosselbaai en Hartenbos, naby alle vermaak en winkels."

Voorbaai

Beach Club 901

"Die verkeer van en na die Langeberg Mall is baie erg en die winkeltjie naby die Beach Club het 'n baie klein verskeidenheid, so 'n algemene Kwik Spar of so iets sal baie goed wees vir die noodsaaklike brood ens."

Voorbaai

93 Estoril Villa

"Voorbaai is 'n skoon omgewing en baie sentraal geleë ten opsigte van enige van die hoofstrande, besienswaardighede, kunsmarkte, kosstalletjies, restaurante en inkopiesentrums in Mosselbaai, Diasstrand en Hartenbos."

Voorbaai

Estoril Villas 69

"Alles naby jou, hoef nie so ver te ry nie. Langeberg Mall, ens. "

Voorbaai

Beach Club 607

"Security on the beach is absolutely essential, extremely important."

Voorbaai

Estoril Villa 72

"Beautiful location. "

Voorbaai

Dias Vakansieverblyf

"Fantastiese toeristebestemming, soos ek alreeds genoem het, dis net 'n klipgooi strand toe en dis naby als wat jy nodig het vir 'n wegbreek. "

Voorbaai

Diaz Beach Club

"Will definitely go back!"

Voorbaai

Portobelo 49

"Hulle moet nog net DStv en WiFi kry. Dan is hulle perfek."

Voorbaai

Sea Breeze 65

"Eetplekke was fantasties, maar die akwarium was n teleurstelling. Dalk iets wat in die toekoms ontwikkel kan word!"

Voorbaai

Beach Club 101

"Dis 'n baie nice en veilige area, na aan die see."

Voorbaai

Sea Cottage 63

"Heerlike, veilige bestemming. Veilige strande, naby pretparke en winkelsentrums. "

Voorbaai

Ellis Self-catering La Palma Villas, Flat C29

"Baie sentraal geleë om alle besienswaardigehede te kan besoek met uitstekende eetplekke in omgewing. "

Voorbaai

Van Villa 2

"Baie mooi plek!"

Voorbaai

De Valle Apartment 63 Diaz Beach, Mosselbay

"It is good as all the attractions and shops close by."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem