Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Bella Vista"Clarens is a very nice place to visit and have quality time with your partner. The vibe is very good."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Ongeag Self Catering House"Die klein dorpie is die perfekte bestemming vir 'n vinnige naweekweg."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"Nog net aangename ervarings in Clarens beleef. Pryse soms hoog vir RSA-publiek."
Sentraal Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Mountain View Ranch"House is well located and well stocked. Beautifully furnished, neat and clean. The road there is heavily potholed (not something the facility can change) so drive slow and enjoy the agricultural landscape."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Old Mill Drift Guest Farm"Die omgewing is pragtig en bied baie ekstra aktiwiteite. Soos gewoonlik, stop ons ons voertuig in Clarens en stap van winkel tot winkel vir ekstra spesiale en unieke items. Ek beveel beslis Maluti Mountain Adventures aan vir 'n fantastiese quad bike avontuur van ongeveer 3 ure lank."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
One The Mews"Our shopping experience in Clarens was disappointing compared to when we last visited in 2015. The quality of goods on offer was not as good as it was before. And the condition of the road around the town square is not acceptable anymore. If this town wants to thrive, the whole community needs to pull together and all involved (shops, municipality, guest houses, property owners, residents etc) need to stand together and contribute towards lifting the quality of the shopping experience, including the road infrastructure, of this beautiful village."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Rosebury Cottage"Superspar se personeel baie vriendelik en behulpsaam. James Watson is 'n baie knap werktuigkundige met werkswinkel baie naby Spar."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Lavender & Rust"Ons het Clarens en die omliggende areas baie geniet. Die dorpie het 'n goeie verskeidenheid van restaurante en ook baie winkeltjies om in rond te loop. Mooi, skoon dorpie en baie vriendelike mense."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
414 Rose Cottage"We love Clarens and travel there regularly for weekend getaways."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Baie meer om te doen as net die dorp of winkels besoek. Gaan ry bietjie rond in die omgewing."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Berg Cottage"Lekker kuier-dorpie met lekker eetplekke. Daar is baie mense op die dorp, veral op 'n Saterdag."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Gable Cottages No. 4"Out of this world - however, a challenge is their local convenience store. It's one shop, Clarens is a tourist place, wishes local businessman can open another store within Clarens."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
La Bri"My daughter and I absolutely love Clarens and the people. Everyone is always so friendly and helpful."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Peach Trees"Ons besoek Clarens gereeld, en kan ongelukkig sien dat daar nie baie vooruitgang is nie en dat pryse op items regtig buitensporig geraak het. Ook, beurtkrag eis sy tol - ongelukkig - en baie van die winkeltjies en plekke is toe gedurende beurtkrag. Dit bly egter nog een van ons gunstellingplekke om te besoek vir die natuurskoon, ligging en rustigheid."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Main Street The Loft & The Studio"Oulike dorpie met baie om te doen en rond te snuffel en baie restaurante om van te kies. Ons het dit baie geniet."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
2 The Mews"Very beautiful and a great place to relax and spend time in nature!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooikat Cottage"Dis mooi met oulike winkels en heerlike eetplekke. Die lekkerste eetplek waar ons vir ure kon kuier was die Kooperasie Die kos en diens was baie goed. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
De Molen Farm"Die parkering is maar frustrerend en om elke keer die parkeerwagte te moet betaal tel op tot die uitstappie na die dorp se koste. Ons het op ou end eerder restaurante buite die dorp gaan besoek om nie te sukkel met parkering nie. Klein, simpel punt wat nie vir almal 'n probleem sal wees nie, maar tog iets om in ag te neem."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
La Bri"Was my 3de keer in Clarens. Dit het 'n bekoring wat jou wil laat terugkeer, meer en meer."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Habitat"Very friendly welcome! Thank you! We would love to come back! Very welcoming village with many more shops to explore than we managed. We would also enjoy hiking more in the area on our next stay."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Lavender & Rust"Baie vriendelike, netjiese plek met so baie om te doen, te sien en te eet. Sal dit beslis aanbeveel."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Jovali"Novelty shops have very similar items that one can tend to get bored, it needs a knock of difference. Clarens parkrun is a must or their hiking trails. Some areas need a bit of revamping. The standard stand alone supermarket in town is far below spec."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Cherry House"Baie rustige stil dorpie. Dit het vir ons die plaas en platteland gevoel gegee."