Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Drie Ankerbaai

4.9 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Drie Ankerbaai van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Drie Ankerbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Drie Ankerbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drie Ankerbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Three Anchor Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drie Ankerbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Drie Ankerbaai

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point, Wes-Kaap

205 New Cumberland is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige gebou in Mouille Point, Kaapstad. Die gebou is net ’n skilderagtige rit vanaf ’n verskeidenheid trekpleisters op die Atlantiese kuslyn. Dié woonstel...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Die Vesper Apartments is selfsorgwoonstelle teen Groenpunt se berghange, net 1 km van Kaapstad se stadion af. Verblyf is beskikbaar in 5 ateljeewoonstelle wat elk slaapplek vir 2 gaste het en 1 gesinswoonstel met ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mouille Point, Wes-Kaap

409 New Cumberland is 'n selfsorgwoonstel in Mouille Point op die drumpel van die Atlantiese Oseaan, lekker naby die Victoria & Alfred Waterfront, die historiese vuurtoring, Kaapstad Stadion en Groenpunt se markie. ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mouille Point, Wes-Kaap

5 New Cumberland is 'n selfsorgwoonstel in Kusweg in Mouillepunt. Die ligging bied maklike toegang tot Groenpuntstadion, Virgin Active en Seepunt Promenade wat vanaf Bantry Bay verby Mouillepunt tot by die V&A Water...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

504 Atlantic Views is 'n selfsorgwoonstel in Seepunt, 'n luukse voorstad wat tussen Seinheuwel en die Atlantiese Oseaan lê. Dis naby Kaapstad se middestad. Seepunt is bekend vir sy Promenade waar mense gereeld gaan...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

301 Atlantic Views is 'n selfsorgwoonstel in Seepunt met lieflike uitsigte op die berg en oor die stad. Die sitkamer en die slaapkamer lei elk via skuifdeure na die stoep. Die blok het ook 24 uur-sekuriteit, kelderp...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

304 Atlantic Views is 'n selfsorgwonstel in Seepunt met 'n pragtige see-uitsig vanaf die privaat balkonne, sitarea en hoofslaapkamer. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Atlantiese Seekus

169 On Main is 'n selfsorgwoonstel in 'n gesogte woonstelblok in Groenpunt en is die ideale plek vir sakereisigers of vakansiegangers in Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer,...

Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Atlantiese Seekus

HLR89 is 'n semi-selfsorgeenheid vir 2 gaste in Groenpunt, Kaapstad. Die eenheid is apart van die hoofhuis met 'n privaat ingang. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en rusbank. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n...

Vanaf
R2 592
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Condo LaVie is in die hartjie van Groenpunt en is 'n stylvolle selfsorg-woonstel vir 4 gaste, wat gerieflik in die middel van Groenpunt geleë is, met 'n mooi uitsig oor bome, die stadion en die hawe. Die woonstel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Drie Ankerbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]