Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (1)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Drie Ankerbaai

4.9 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Drie Ankerbaai van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Drie Ankerbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Drie Ankerbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drie Ankerbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Three Anchor Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drie Ankerbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R735
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Seepunt, Drie Ankerbaai

Hierdie eenheid is in die Centurion All-Suite Hotel Holiday Apartment Resort. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming wat in die gonsende en kosmopolitiese area van Seepunt en Drieankerbaai geleë is. Die woonstel, Apa...

Vanaf
R3 465
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Drie Ankerbaai

Maydon Views is 'n ruim selfsorgwoonstel in Seepunt en bied 'n panoramiese uitsig oor die stad en Atlantiese Oseaan. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed ...

Vanaf
R3 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Drie Ankerbaai

Milford House is stapafstand vanaf 'n gholfbaan, tennisbaan, gimnasium, Mouille Punt, sowel as Seepunt-strand. Milford House is net 'n paar minute se ry vanaf die V&A Waterfront, Konvensie Sentrum, Tafelberg, Lang- ...

Vanaf
R735
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Seepunt, Drie Ankerbaai

The Centurion All-Suite Hotel Holiday Apartment Resort is uiters gewild en geleë in die besige, vinnig ontwikkelende, kosmopolitaanse area van Seepunt of Drieankerbaai. Woonstel 609 is op die sesde verdieping en is...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Drie Ankerbaai

121 Ocean View Drive - Studio Apartment is onlangs opgeknap en bied nou vyfster-selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel. Dié woonstel sluit 'n nuwe kombuis, badkamer, teëls, kaste, breekware, ens. in. Dit is in die ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Drie Ankerbaai

Inverness is woonstelle in Seepunt, slegs 1,6 km vanaf die gewilde Seepunt Promenade. Die woonstelle bied die ideale basis vanwaar gaste Kaapstad kan verken. Verblyf word in 5 ateljee-woonstelle gebied, asook 10 e...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Drie Ankerbaai

123 Ocean View Drive Apartment is ateljeewoonstel wat nuut opgeknap en smaakvol versier is en teen die hange van Seinheuwel in Groenpunt geleë is. Die woonstel het gerieflike slaapplek vir 2 mense en het pragtige u...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Drie Ankerbaai

Antrim Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die modieuse woonbuurt Groenpunt in Kaapstad. Dit is na aan verskeie restaurante en winkels, die middestad en die V&A Waterfront. Die woonstel bied slaapplek v...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Drie Ankerbaai

Vanaf
R2 499
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Uber Chic Heritage House is 'n selfsorghuis in Groenpunt, net 5 minute vanaf die strand, promenade, Groenpunt Park en verskeie winkels, kafees en restaurante. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 sla...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

206 The Odyssey is ’n ateljee-woonstel wat toegerus vir selfsorg in ’n sekuriteitskompleks in Groenpunt, Kaapstad. Die kompleks is naby die Kaapstad Stadion, kroeë en restaurante. Dié woonstel is op die twee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Drie Ankerbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za