Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (2)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Faerie Glen

4.4 / 5  
volgens 73 resensies
Lees regte resensies van Faerie Glen van 73 geverifieerde gaste.
Indien jy Faerie Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Faerie Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Faerie Glen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Faerie Glen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Faerie Glen Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Faerie Glen

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

The Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis wat op 'n residensiële perseel is aan. Die eienaars bly op die perseel. Dié verblyf is in De Wilgers in Pretoria. Die kothuis het slaapplek v...

10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Newlands

Menlyn Apartments is op die eienaar se perseel sowat 500 m vanaf Menlyn Maine en Time Square Casino geleë. Dis ook 1 km vanaf die gewilde Menlyn-winkelsentrum en verskeie ander besighede en winkelsentrums. Daar is ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Equestria, Pretoria-Oos

Villa Jana Guesthouse is geleë in Equestria, Pretoria. Hierdie gastehuis het 12 luukse slaapkamers in 'n Engelse styl met en suite-badkamers. Daar is konferensiegeriewe en ook 'n venue vir klein troues met 60 gaste...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Garsfontein, Pretoria-Oos

Glen Marion Guest House bied luukse gasvryheid en gerieflike verblyf in Pretoria-Oos, Suid-Afrika. Ons verblyf is geskik vir oordeelkundige sakelui, reisigers, oorsese gaste en gesinne. Dit is baie naby Menlyn Winke...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Garsfontein, Pretoria-Oos

Menlyn Maine Garden Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis wat in Garsfontein geleë is, net 800 m vanaf die nuwe Sun Arena, Menlyn Maine Central Square en die Times Square Casino. Daar is slaapplek vir 5 gaste en...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Zesty Inn is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Pretoria-Oos. Die kompleks is naby winkelsentrums, hospitale, restaurante, skole en hoofpaaie. Dié grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste e...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

485 on Teresa bied bekoorlike selfsorg-eenhede in die stil buurt, The Willows, in Pretoria. Die eenhede is op die grondverdieping op 'n sekuriteitslandgoed en skuil in die verste hoekie van die eienaar se perseel. ...

20% af Aanbod!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Garsfontein, Pretoria-Oos

Sojourn on Malcolm is in Pretoria-Oos naby al die hoofweë, hospitale, leefstylgeriewe, winkels en skole geleë. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, mense wat familie besoek of gaste wat net wil oornag. Daar i...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoriuspark

Willow Ellipsis B&B and Self Catering Apartment bied gehalte-verblyf in die rustige voorstad van Pretoria, Garsfontein. Pretoria is welbekend as die Jakarandastad as gevolg van die ligpers bome wat die strate vol st...

Vanaf
R583
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoriuspark

The Tree House bied gerieflike oornagverblyf in Garsfontein in Pretoria. Dié verblyf bestaan uit 'n gaste kamer op die boonste verdieping. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n to...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Faerie Glen akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za