Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Fairmount

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Fairmount van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Fairmount besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fairmount.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fairmount akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fairmount Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fairmount Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fairmount

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Johannesburg

Comfort on Cabot B&B is in die pragtige dorpie Edenvale geleë en bied rus na 'n lang dag. Omring deur pragtige tuine wat goed onderhou word en die kalmerende sierfonteintjies, is dit die perfekte plek om jou skoene...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 135
R851
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

City Lodge Hotel Sandton, Katherine Street is naby die hartjie van die sake-, finansiële-, inkopie- en ontspanningskern in die noorde van Johannesburg geleë. Die hotel het 'n raadskamer met sitplek vir 12, die #Ca...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hyde Park, Johannesburg

33 Melville Road is 'n statige en oorspronklike herehuis in Johannesburg in die eksklusiewe noordelike voorstad Hyde Park wat dateer uit die 1950's. Die binnekant van die herehuis is klassiek en modern en gebruik kl...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Elma Park

Cosy Den is geleë in 'n huis met 'n heerlike tuin in Elma Park, 'n stil sekuriteitskompleks in Edenvale. Ons bied vreedsame verblyf in 'n tipiese Suid-Afrikaanse tuiste. Die gastehuis bestaan uit luukse suites wat ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Johannesburg

El Gecko B&B het 'n rustieke Meksikaanse style en is kleurvol versier met donker oranje, koningsblou en lemmetjiegroen. Die tropiese agtertuin bied skadu onder groot palmbome en die voortuin het broodbome en vetpl...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 1116 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel wat in die Vantage-kompleks in Rosebank geleë is. Die Vantage is net 800 m vanaf Rosebank-winkelsentrum met maklike toegang tot...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 508 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in die Vantage-kompleks in Rosebank. Die Vantage is net 800 m vanaf Rosebank-winkelsentrum met maklike toegang tot vele restauran...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 313 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde woonstel in die Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 800 m vanaf Rosebank Mall en naby verskeie restaurante in die o...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 406 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle eenheid wat in The Vantage-kompleks in Rosebank geleë is. The Vantage is slegs 800 m van Rosebank Mall af naby 'n aantal restaurante in di...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Dowerglen

Newlife Bed & Breakfast is in Edenvale, sowat 10 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af geleë. Verblyf word gebied in 8 gastekamers wat elk beskik oor 2 enkelbeddens, 'n koninggroottebed of koningingrootte-bed....

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 014 bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n woonstel wat in die Vantage-kompleks in Rosebank geleë is. Die kompleks is net 800 m vanaf die Rosebank Mall en naby verskeie restaurante. Dié ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 004 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 800 m vanaf Rosebank Winkelsentrum, met gerieflike toegang to...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Sandown

MINT Hotel 84 on Katherine is in Katherine-straat, een van die hoofpaaie wat na Sandton lei. Die MINT Hotel is net 400 m vanaf die Sandton Gautrain-stasie en 650 m vanaf die Sandton City Mall wat aan Nelson Mandela ...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

The Capital on the Park is 'n kosmopolitiese sake- en ontspanningsoord en is 'n luukse woonstelhotel met volledige hoteldienste in Sandton. Die hotel bied al die geriewe en dienste wat ideaal is vir gesinne, sakerei...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

The Barnhouse bied verblyf in Bedfordview. Dié luukse gastehuis is naby restaurante, winkelsentrum en sowat 14 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 4 kamers. Elke kamer het 'n en suite...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

C.A.G The Vantage bied die ideale kombinasie van huislike gerief en puik diens wat mens by 'n hotel verwag. Al wat tussen ons gaste en Rosebank se Gautrainstasie en die winkelsentrum staan, is 'n kort entjie stap on...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 020
R867
per nag, vir 2 mense
B&B in Kensington, Johannesburg

Willy Chateau is gerieflik geleë in Kensington, 'n historiese woonbuurt, oos van Johannesburg. Willy's Chateau is geskik vir besigheidsreisigers en toeriste. Dit is geleë net duskant die aansluiting met die hoofwe...

Vanaf
R1 479
per nag, vir 2 mense
B&B in Hyde Park, Craighall Park

Gardenia House is 'n lieflike B&B in die hartjie van Hyde Park in Johannesburg. Dié mooi versierde gastehuis is 900 m vanaf die Hyde Park Winkelsentrum en is goed geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Gard...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Rosebank, Parkwood

The Ashford skuil in die boomryke Parkwood in Johannesburg en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Die klassieke stoep strek rondom die huis en skep 'n heerlike koel ruimte. Die gastehuis het 'n pragt...

Vanaf
R1 574
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Johannesburg

The Maple Village Guest Lodge B&B is 'n luukse, rustige 4-ster-instansie met luukse kamers. Dié lodge word deur die eienaar bestuur en bied topgasvryheid en uitnemende diens. Dit is in Eastleigh Ridge, Edenvale gel...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Welkom by die Fairmont akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za