Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
La Provence (24)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (109)
B&Bs (9)
Wildsplase (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (25)
Selfsorg-eenhede (68)

Resensies van Franschhoek

4.8 / 5  
volgens 192 resensies
Lees regte resensies van Franschhoek van 192 geverifieerde gaste.
Indien jy Franschhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Franschhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franschhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franschhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franschhoek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R13 600
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Franschhoek

La Cotte House het 'n unieke ligging net 'n klipgooi van die bekoorlike dorpie Franschhoek af. Dit is naby die prettige hoofstraat, maar het ook 'n stil en privaat ligging en plattelandse bekoring op 'n produserende...

10% af Aanbod!
Vanaf
R8 850
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Franschhoek

Explorers Club is 'n selfsorghuis met Afrikana-dekor en dis gebou waar die oorspronklike spoorweg-kaartjiekantoor in Franschhoek se middedorp was. Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oo...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Franschhoek

Rickety Bridge Manor House in Franschhoek is stylvol opgeknap met 19de eeuse kamers en luukse geriewe om 'n heerlike wegbreek te verseker. Daar is 3 en suite-kamers met lugversorging, ondervloerverhitting, satellie...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Franschhoek

Fleur du Soleil is in die prentjiemooi dorp Franschhoek geleë. Dit bied gehalteverblyf vir gaste wat die nabygeleë besienswaardighede van die Kaapse Wynlande wil verken. Akkommodasie by Fleur du Soleil beskik oo...

33% af Winteraanbod!
VanafR2 630
R1 753
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Franschhoek

Le Manoir de Brendel Guesthouse bied bekostigbare, luukse akkommodasie, troues, konferensies, en boetieklandgoedwyne. Ons is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë, net 5 minute buite die geskiedkundige dorpi...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in La Provence, Franschhoek

Maison Fougere is 'n gerieflike huis in Franschhoek, net 50 m vanaf die hoofstraat, ideaal vir vermaak en luukse vakansiedae. Franschhoekvallei is omring deur bergreekse, vrugteplase en wingerde. Gaste kan hierdie l...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Franschhoek

Franschhoek Country Cottages en Wildreservaat is aan die voet van die Franschhoek Bergreeks geleë. Die gerieflike selfsorg-kothuise is op die reservaat in die hartjie van die fynproewerskern en die Kaapse Wynlande ...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Franschhoek

Small Wonder is 'n lieflike tweeslaapkamer-villa in Franschhoek. Dis net 850 m vanaf die middedorp met al sy winkels, galerye, restaurante en die Hugenotemonument. Dié villa het 2 slaapkamers op die onderste verdi...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Provence, Franschhoek

Little Willow Brooke bied 'n uitsig oor die Franschhoekrivier en is ideaal geleë binne stapafstand vanaf Franschhoek se middedorp, maar is tog baie afgesonder en privaat. Die kothuis is bo 'n rustige stroompie en w...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek

Bo La Motte is aan die voet van die Middagkransberge geleë en dis naby die pragtige dorp Franschhoek. Die verblyf spog met lieflike uitsigte op die berge en oor die wingerde en damme in die omgewing. Die plaas bi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Franschhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za