Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Franskraal

4.6 / 5  
volgens 130 resensies
Lees regte resensies van Franskraal van 130 geverifieerde gaste.
Indien jy Franskraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Franskraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franskraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franskraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franskraal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Franskraal

10% af Aanbod!
VanafR2 500
R2 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

Pêrel van Perlemoenbaai is 'n stylvolle selfsorg-vakansiehuis in Gansbaai. Die huis is geskik vir tot 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n du...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus Walvisroete, Wes-Kaap

Twin Cabins at Romansbaai is tussen fynbos in die Romansbaai Strandlandgoed in Gansbaai geleë. Hierdie privaat landgoed bied toegang tot 'n ongerepte, privaat sandstrand. Twin Cabins is net 'n paar meter van die ho...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

Blougans B&B is 'n luukse gastehuis in Perlemoenbaai by Gansbaai se ingang. Dié omgewing is bekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede en die witdoodshaaie. Daaar is 3 ruim kamers wat elkeen uniek versier is en...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss is in Perlemoenbaai, tussen De Kelders en Gansbaai geleë en bied 3 aparte, gerieflike selfsorg-eenhede met slaapplek vir tot 14 gaste wat elk 'n onbelemmerde see-uitsig bied. Al die eenhede het toega...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

Whale Sea is 'n selfsorghuis in Gansbaai. Dié dorp is bekend vir haaihokduik en walviskyk. Gaste kan ononderbroke uitsigte oor die see en op die Kleinrivierberge van die huis af geniet. Die huis het 4 slaapkamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

SeaKaya is 'n selfsorghuis met 'n lieflike uitsig oor die see, fynbos en berge in die verte. Dis ideaal vir walviskyk, fotograwe en naweekwegbreke. Dié huis beskik oor 4 kamers, waarvan 2 dubbelbeddens en die ande...

Spesiale Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 550
R1 033
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Whale Watch Accommodation is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of ‘n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurant, doendinge en verskillende besienswaardighede. Die huis is i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

Ons C-huis is 'n pragtige seefront-vakansiehuis tussen Gansbaai en De Kelders in die Overberg-streek met 'n ononderbroke uitsig oor die see. Dié verblyf het slaapplek vir maksimum 8 gaste in 4 slaapkamers. Die hoo...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR640
R512
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

Whale of a Time is in Perlemoenbaai, Gansbaai geleë, en het slaapplek vir 2 gaste. Die strand is minder as 'n kilometer van die eenheid af. Die strand het pragtige grasperke en is 'n veilige baaiplek, met geriewe w...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidkus Walvisroete, Wes-Kaap

Black Barn at Romansbaai is op die Romansbaai Beach Estate in Gansbaai geleë, 'n landgoed wat toegang tot 'n ongerepte privaat sandstrand bied. Black Barn is 'n drieslaapkamerhuis net 400 m van die strand af. Dié...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]