Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Franskraal

4.6 / 5  
volgens 127 resensies
Lees regte resensies van Franskraal van 127 geverifieerde gaste.
Indien jy Franskraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Franskraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franskraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franskraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franskraal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Franskraal

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

Pikasso Tuin Woonstel is 'n selfsorg-tuinwoonstel met slaapplek vir 4 gaste en is in die prentjiemooi dorpie Kleinbaai in die Overstrand geleë. Dié woonstel bied 2 slaapkamers wat die badkamer met 'n bad en stort...

10% af Aanbod!
VanafR2 300
R2 070
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

The Wandering Albatross is 'n vakansiehuis in Kleinbaai. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die leefarea het 'n slaapbank wat lei na 'n klein badkamer. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Dyks Bay, Wes-Kaap

Groene Cottage is ’n selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Van Dyksbaai. Die kothuis is deel van die hoofhuis, maar het ’n privaat ingang op die balkon. Die oopplan-eenheid het ’n dubbelbed, stapelbed en privaat ba...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

Pik 'n Wyntjie bied gerieflike selfsorg-akkommodasie met uitsigte oor die Kleinbaai-kuslyn. Dis stapafstand vanaf Kleinbaaihawe waar die haai- en walvisbote wegtrek. Die selfsorgwoonstel is privaat en het sy eie in...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Van Dyks Bay, Wes-Kaap

26 Snoek Straat is ’n selfsorghuis in Van Dyksbaai, 6 km vanaf Gansbaai en minder as 50 km van Hermanus af. Gaste kan die hoofhuis en die woonstel langsaan saam of apart bespreek. Die hoofhuis en woonstel het saam...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

By Witbos Self Catering sal jy omring word deur die stilte en die eenvoud wat hulle bied. Maak nie saak of jy in 'n groep van 6 is wat op soek is na 'n avontuur nie, of selfs 'n paartjie op 'n romantiese wegbreek - ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Gansbaai, Wes-Kaap

Kerkstraat 47 is 'n knus selfsorgkothuis in Gansbaai wat gerieflike akkommodasie bied. Hierdie plekkie is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Dit is sentraal geleë ten opsigte van al die geriewe en gaste het direkte toeg...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gansbaai, Wes-Kaap

The Lighthouse is 600 m vanaf Gansbaai se dorp en hawe geleë en bied selfsorgverblyf vir 6 gaste. Die woonstel het ’n see-tema het het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gansbaai, Wes-Kaap

39 Baleana Bay is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 in Gansbaai. Die woonstel het 2 slaapkamers wat 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en dit bie...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gansbaai, Wes-Kaap

Sophia's Guesthouse bied gerieflike selfsorg-eenhede in Gansbaai. Die eenhede, Die Protea of Die Bluebell, is vernoem na fynbos wat in die area voorkom en het elk slaapplek vir 4 gaste. Die Protea is op die eerste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za