Geverifieerde Resensie
Gansbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gansbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 765 resensies.
"Best coffee shop - The Coffee Company. Best seafood - The Harbor Cafe. Loved all the things to do in Gansbaai."
"Vir seker die plek as jy net rustig wil wees en wegbreek van die gewoel."
"Die dorp het al die groot winkels. Jy kan alles wat jy nodig het daar gaan kry."
"Very quaint little town with all the amenities you require whilst away, the youngsters went cage diving which they throughly enjoyed. We also found a few gems to have a great coffee or meal at and some unspoilt unpopulated beaches to enjoy."
"Die vismark, die kos is baie lekker en vars, presies wat jy verwag so in die hawe. Uitnemende diens en goeie waarde vir geld. Franskraal Mini Market se draai-roomys, verseker 'n moet vir elkeen."
"Die meeste eetplekke maak te vroeg toe. Alhoewel ons heerlik geëet het by The Rosemary Restaurant. Heerlike vars vleissnitte gekry, maar sal graag wil weet waar kry mens vars vis te koop."
"Heerlike vakansieplek. Lekkerste vakansie-atmosfeer. Besoek die area gerus."
"Mooie dorpie, goed geleë i.t.v omliggende dorpe en ook die see. Oulike restaurante en vriendelike, behulpsame mense in die winkels. Baie te doen en te sien en 'n goeie familievakansiebestemming."
"It was not overpopulated and many options close by for outdoor activities that included pet friendly places."
"Gansbaai is 'n stil dorpie. Ideaal vir rustige gesinne, met al die nodige winkels. Hermanus is om die draai vir die persone wat verlang na 'n mall. Die nadeel is dat Gansbaai nie 'n lekker swemstrand het nie - die tipe wat tieners/jongmense geniet en juis daarom, vermoed ek, was daar min na geen jongmense in Gansbaai nie. Die swempoele is ideaal vir die jonger span. Die dorp is veilig. En dit was heerlik om soveel mense te sien stap en oefen."