Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5212 resensies.
"Ons kan die agteruitgang sien as ons kom kuier. Dit is net te besig en te woelig."
"Alles wat mens nodig het om te kry is daar alles naby aanmekaar en goeie spesiale aanbiedings orals."
"Great place to explore, and would definitely do it again. Love the night vibes."
"Alles is net soveel beter en veiliger in die Moot-omgewing. Dis lekker om sekuriteitsmaatskappye snags te sien rondry dan weet jy mos hul doen hul werk en ons as die publiek voel darem so effe veiliger."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Gauteng
Heike's Place"Dalk het ons net nie geweet waar om te kyk nie, maar kon nie veel vind om te doen in die omgewing nie. Die Roodeplaatdam neem slegs kontant vir toegang."
"Having lived in Johannesburg, I would not use it as a travel destination personally, but a necessary business destination for me a few times a year."
"Lekker rustig, sal weer daar gaan kuier. Redelik baie om te sien en te doen, ook baie eetplekke."