Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.
"Ons het heelwat boksoorte gesien. Ongelukkig net die spore van die olifante, maar was nie so gelukkig om renosters of enige van die katte in die Groot Vyf te sien nie."
"Ons was by The Crooked Tree hondepark. Lieflike park met netjiese, skoon geriewe. "
"Dinokeng is an amazing reserve with a lot of potential! We look forward to visiting again."
"Ek dink mens bly net daar as jy naby die lughawe wil wees. Het onveilig gevoel. Maar ideaal as jy naby die lughawe wil bly."
"Ons het nie die moed gehad om rond te loop nie. Nie veilig gevoel nie. Het so in die verbyry van die bekende name op geboue raak gelees."
"Aandag kan gegee word aan klein dingetjies soos krane wat nie werk nie. Oor die algemeen is dit ‘n ideale bestemming in die warboel van stadslewe."