Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Glencairn Heights

4.6 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Glencairn Heights van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Glencairn Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glencairn Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glencairn Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glencairn Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glencairn Heights Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Watch Waves - Heron House bied selfsorgverblyf in Vishoek, 'n kusbuurt wat gereeld deur toeriste besoek word wat Valsbaai of Kaapstad wil verken. Die buurt is bekend sy gesinsvriendelike wit sandstrand en kompleks g...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glencairn Heights

The Cove is 'n pragtige ou familiehuis in Sunny Cove, Vishoek. Dié huis het 2 elegante gesinsvriendelike selfsorgwoonstelle met asemrowende uitsigte oor Valsbaai. Die Middelste Woonstel het slaapplek vir 6 mense ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Brac Beautiful Sea Views is 'n selfsorghuis net 'n paar minute se stap vanaf Vishoek se strand in Kaapstad. Dié huis se patio en vensters bied pragtige uitsigte op die berg en see. Brac Beautiful Sea Views is ten...

Vanaf
R12 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Glencairn Heights

Delphinus House is in Glencairn Heights geleë, wat hoog in die berge is met 'n uitsig oor Valsbaai. Delphinus is gerieflik net 40 km van die Kaapse middestad af geleë. Die ruim huis het 5 slaapkamers, 2 gewone b...

Vanaf
R3 173
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Hierdie luukse selfsorg-suites is so te sê teen die see in Vishoek geleë, 'n voorstad van Kaapstad op die Valsbaai-kuslyn, naby al Kaapstad se besienswaardighede. The Upper Deck is in die middel van die skiereila...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Glencairn Heights

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Fish Hoek Bay Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat hoog teen 'n skuinste in Vishoek skuil en is naby een van Kaapstad se mees gewilde gesinstrande. Die woonstel is pragtig versier met oorspronklike kunswerke. Daar...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Escape with Views is 'n dubbelvierdieping-selfsorghuis teen die berg in Vishoek met 'n uitsig oor die dorp, die strand en Valsbaai se vallei. Dit is die ideale basis vanwaar Kaapstad se vele besienswaardighede verke...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Salop House bied selfsorgverblyf in 'n privaat kothuis met 1 slaapkamer. Dit het pragtige see- en berguitsigte en dit kyk oor Vishoek en Valsbaai. Salop House is stapafstand vanaf verskeie winkels, die strand en die...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Pearl-Anne's Cottage is 'n selfsorgwoonstel in die Kaapse voorstad Vishoek. Dié kompleks 400 m vanaf Vishoek se strand en 2,5 km vanaf Kalkbaai, 'n ouwêreldse kusvoorstad met verskeie boheemse winkels, koffiewinke...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vishoek, Wes-Kaap

Calders Hotel and Conference Centre is in Vishoek geleë, 'n kusdorpie aan die punt van die Vishoekvallei aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland. Die dorp staan bekend vir sy prentjiemooi omgewing, strande...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Glencairn Heights akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za