Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Glencairn Heights

4.6 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Glencairn Heights van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Glencairn Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glencairn Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glencairn Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glencairn Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glencairn Heights Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Glencairn Heights

French Breeze is 'n bekoorlike selfsorghuis teen die berge van Glencairn Heights in Simonstad. Hierdie villa bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders, asook uitsigte van die omgewing. Die huis is volledig inge...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

The Crags bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n goed gemeubileerde woonstel met 3 slaapkamers in 'n opgeknapte erfenisgebou in Vishoek. Die woonstel is stapafstand vanaf Vishoek se strand en spog met 'n see-uitsig v...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Echo Cottage is teen die hange in Vishoek en bied asemrowende uitsigte oor Valsbaai. Die kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers en is ideaal vir 'n klein gesin of groepie vriende. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Nautilus Lodge is net bo die rotse langs die see geleë. Dit bied 'n pragtige uitsig van Vishoek se strand, Sunny Cove, en die blouselblou waters van Valsbaai, omring deur die Hottentot-Hollandberge in die verte. Di...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

The View Apartments het 'n idilliese uitsig oor Valsbaai en Vishoek se vallei en is aan die bergkant geleë, net 'n paar minute se ry vanaf die gesinsvriendelike strand, kunstige Kalbaai met bekoorlike koffiewinkels...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vishoek, Glencairn Heights

Tranquillity Guest House is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad en skuil tussen berge en die see in Valsbaai. Dis hoog teen 'n berghang met 'n ongelooflike berg- en see-uitsig, en dis stapafstand van die strand af. ...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glencairn Heights

Lugtige Sea Breeze Rock staan hoog op Elsie's Piek en spog met panoramiese uitsigte oor Valsbaai en die omliggende berge. Dié ruim, sonnige huis word goed in stand gehou en is sentraal geleë. Dit is 'n drieslaapk...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Shelley View bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis met ongelooflike see-uitsigte. Dié huis is teen die berge in Vishoek geleë. Daar is slaapplek vir 8 gaste en die huis is naby die strand. She...

Vanaf
R1 475
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glencairn, Glencairn Heights

Simon's Town Lodge bied gerieflike, rustige, ruim selfsorgverblyf tussen die berg en see in Simonstad. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 'n woonstel op die boonste verdieping en 'n tuinvilla. Dié 2 eenhede kan a...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glencairn, Glencairn Heights

Seascape Guest House is teen die ongerepte berghange met asemrowende uitsigte oor Valsbaai geleë en het die ideale ligging om die Wes-Kaap se skoonheid van Kaappunt tot die Wynlande te verken. Die gastehuis bied g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Glencairn Heights akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za