Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Glencairn Heights

4.6 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Glencairn Heights van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Glencairn Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glencairn Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glencairn Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glencairn Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glencairn Heights Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

At The Acorn is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Vishoek, Kaapstad. Dié eenheid bied slaapplek vir 2 mense en dit is ideaal vir diegene wat al die besienswaardighede van die Suidelike Skiereiland wi...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glencairn Heights

Panoramic Seaview Home is 'n volledig gemeubileerde selfsorghuis in Glencairn Heights, nie te ver vanaf Glencarin se strand. Die perseel is naby verskeie toerisme bestemmings, soos die pikkewyne by Boulders beach en...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glencairn Heights

Glen Eden Studio is 'n selfsorg-dakwoonstel op die eienaar se perseel in Glencairn Heights, Kaapstad. Die eiendom is omring met bome en bied ongelooflike see- en berguitsigte van voor af. Dié helder en lugtige oop...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Oceans' Echo is in Vishoek tussen historiese die Simonstad aan die een kant en bekoorlike Kalkbaai aan die ander kant geleë. Die area is die ideale kombinasie van natuurskoon en lekker doendinge. Van die beste swem...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glencairn Heights

Glencairn Holiday Apartment bied verblyf in 'n woonstel, wat geheg is aan die hoofhuis, in 'n stil buurt teen die hange van Elsie's Peak. Die pragtige woonstel is die ideale basis vanwaar gaste die Suidelike Skierei...

Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glencairn, Glencairn Heights

Moonglow Guesthouse is geleë aan die hange van die Glencairnberg en kyk uit oor Valsbaai. Moonglow is op die Kaappuntroete wat besoekers 'n verskeidenheid aktiwiteite bied, soos bootritte, besoek aan Kaappunt, die...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

The View Sunny Cove is gerieflik geleë in Vishoek met die Simonstad-pad aan die een kant en Jagger's Walk en die treinspore wat teen die see af kronkel aan die anderkant. Dis die ideale ligging om die pragtige berg...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Glencairn Heights

A Tyde In Time Elsies Peak Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis wat volledig gemeubileerd is en op die piek van die Glencairn Heights geleë is. Dit bied 'n asemrowende uitsig oor Simonstad se hawe en omgewing. Di...

Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Fishermans Watch Cottage is 'n moderne, kompakte selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se perseel, maar met 'n privaat ingang. Die kothuis is aan die kant van die berg met toegang via 'n stel trappe wat redelik makli...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

@ Twenty Four is in Vishoek, Kaapstad geleë. Vishoek is 'n kusdorpie aan die Kaapse Skiereiland se ooskus. Dié dorpie is veral bekend vir lieflike strande, branderplankry, seilplankry en kajakvaart. Dit is die ide...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Glencairn Heights akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za