Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Goodwood

3.8 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Goodwood van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Goodwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Goodwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Goodwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Goodwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Goodwood Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Goodwood

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Brookdale House bied gastehuisverblyf in die tuin-voorstad Pinelands wat sentraal geleë is tussen die Noordelike en Suidelike Voorstede van Kaapstad. Verblyf word aangebied in 3 gastekamers. Elke kamer is individu...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Bradclin House is 'n 3-ster-gegradeerde gastehuis met selfsorg-geriewe in Pinelands, 'n boomryke voorstad van Kaapstad. The Feathers Cottage is 'n ruim suite met 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, 'n TV en 'n les...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

City Stay-woonstelle is in die hartjie van Century City, die ideale ligging vir 'n rustige wegbreek waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. Die woonstelle bied 'n uitsig op Tafelberg, die kanaal of Intaka-eil...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Duin, Wes-Kaap

35 on Mentz bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers naby mediese sentrums in De Duin. 35 on Mentz bied gaste 'n keuse uit eenhede wat elk 'n privaat ingang het. Die eenhede het slaapplek vir 2-3 gas...

Vanaf
R973
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waterstone J101 by CTHA is 'n luukse selfsorgvakansiewoonstel in 'n moderne kompleks langs die Intaka Island-vleiland in Century City. Die eenheid het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

KnightsBridge Towers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Knightsbridge Towers-kompleks in Century City. Dit is naby Canal Walk Winkelsentrum, kroeë en restaurante in die omtrek. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Kingfisher Apartment is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel op die agste verdieping van die spoggerige Knightsbridge-kompleks in Century City in Kaapstad. Die kompleks is stapafstand vanaf die Canal Walk Mall...

Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Die Knightsbridge-woonstelle is gerieflik na aan die MyCiTi-busroete wat maklike en vinnige toegang tot Century City bied. Die roete sal jou verder neem na Bloubergstrand, die Kaapse middestad en die lughawe. Dis oo...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

E204 Knightsbridge is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat geskik is vir sakereisigers of vakansiegangers. Die woonstel is in die veilige Knightsbridge-kompleks in Century City geleë en bied maklike, vinnige toegang t...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Edgemead, Wes-Kaap

Gypsy's Corner skuil tussen die N7 en N1 en is heerlik sentraal naby verskeie geriewe. Ons is net 'n paar minute se ry vanaf die Canal Walk-winkelsentrum, Century City Grand West en wynroetes, en sowat 15 - 20 minut...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Goodwood akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za