Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Goodwood

3.8 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Goodwood van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Goodwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Goodwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Goodwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Goodwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Goodwood Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Goodwood

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edgemead, Wes-Kaap

Goblin's Mead skuil in 'n doodloopstraat in die hartjie van 'n lowerryke woonbuurt, Olde Edgemead. Dit bestaan uit 3 selfsorgkamers met toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en kombuis. Ons bied ruim, e...

Vanaf
R2 265
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Knightsbridge 105 is 'n ruim selfsorgwoonstel wat in Century City-buurt geleë is, slegs 12 km of 15 minute se ry vanaf Kaapstad, die V&A Waterfront en die Groenpunt Stadion. Dié woonstel is in 'n luukse gebied gel...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

101 Waterstone East is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Century City, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë, naby Canal Walk Winkelsentrum, Century City Konferensiesentrum en ander sake- en ont...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Manhattan Towers 507 by CTHA is 'n selfsorgvakansiehuis in Century City in Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is naby heelwat geriewe en besienswaardighede in die Noordelike Voorstede. Die woonstel...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in De Duin, Wes-Kaap

VinBoHo bied jou 'n wegbreekplek wat die gevoel van 'n antieke era met 'n moderne kinkel bestempel. Dit is hier waar ons herinneringe bou en waar die atmosfeer rustig en vreedsaam is. VinBoHo het 3 vreedsame lodge...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Manhattan Towers-Suite 508 is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Manhattan Towers in Century City in Kaapstad. Dis 350 m vanaf Intaka Island en Canal Walk is net 250 m weg. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waterstone East P302 is 'n elegante tweeslaapkamerwoonstel in Century City en is ideaal vir 'n gesin of groep van 4. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei ...

Vanaf
R544
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waterstone West A103 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Century Cite geleë, met groot balkonne en toegang tot vervoer is naby. Dié kompleks grens aan die kanaal en is 'n paar minute se stap vanaf di...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

A102 Waterstone West is 'n ateljeewoonstel op die grondvloer in Century City. Dit is in 'n veiligheidskompleks en die stoep maak oop op 'n pragtige tuin. Die studio is oopplan en ideaal vir 'n paartjie. Die slaapk...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Unit 202 Quayside is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige Quayside-gebou in Century City en bied 'n uitsig oor die kanaal. Century City bied maklike toegang tot die N1 en is naby Cana...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Goodwood akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za