Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Grabouw

4.3 / 5  
volgens 68 resensies
Lees regte resensies van Grabouw van 68 geverifieerde gaste.
Indien jy Grabouw besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grabouw.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grabouw akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grabouw Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grabouw Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Grabouw

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Pats Pool Self-Catering is 'n vakansiehuis in Gordonsbaai. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte oor Valsbaai. Die huis is smaakvol versier en het 3 slaapkam...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Silversands 51 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Gordonsbaai. Dié woonstel het slaapplek vir 5 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede k...

Vanaf
R4 025
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Botrivier, Wes-Kaap

Gratedean Barton Villas bied 5 selfsorg-villas met 'n Toskaanse styl naby Botrivier in die hartjie van die Kogelberg Nasionale Park. Die plaas is 'n uur se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 minute se ry v...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Redrock Ocean View Villa bied vakansieverblyf in 'n moderne vyfverdiepinggebou in Gordonsbaai in die Helderberg-omgewing. Die eiendom is 'n paar minute vanaf Bikini-strand, Fairview-gholfbaan, die berg en The Thirst...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Idle Winds bied selfsorgverblyf in die hawedorp Gordonsbaai met 'n pragtige uitsig oor Valsbaai. Dié dorp spog met pragtige strande, het 'n Mediterreense klimaat en is die ideale plekkie vir 'n vakansie by die see....

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

78 Fleur Park is 'n selfsorg-eenheid in Fleur Park Holiday Resort, op die strandfront in Gordonsbaai. Die vakansiehuis het slaapplek vir 7 en die eiendom is direk langs Harbour Island geleë en 'n paar minute se se ...

15% af Aanbod!
VanafR1 700
R1 445
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

77 Fleur Park is 'n selfsorgeenheid in die Fleur Park Holiday-oord, naby die strand in Gordonsbaai. Dié vakansiehuis is geskik vir 8 gaste en die oord is regs langs die Harbour Island en stapafstand van die strand ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

12 Cape Gordonia bied gerieflike selfsorgverblyf in lig en lugtige tweeslaapkamer-woonstel in die Cape Gordonia-woonstelblok in Gordonsbaai. Die woonstelkompleks is direk oorkant die oorspronklike ou hawe en vloot-k...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

24 Gordonia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n fantastiese ligging in Gordonsbaai. Dié drieslaapkamerwoonstel is smaakvol versier en is in 'n kompleks oorkant die seiljagklub en hawe met 'n liefl...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Sunset Bay Holiday Accommodation is 'n luukse selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die hartjie van die prentjiemooi Gordonsbaai, 'n gewilde vakansiedorp vir paartjies en gesinne. Dit is net 850 m van die pra...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Bikini Beach Penthouse is 'n stylvolle woonstel met 2 slaapkamers en 'n pragtige berg- en see-uitsig. Die woonstel is in 'n kompleks oorkant die Bikini Beach-Blouvlagstrand, Gordonsbaai Seiljagklub en hawe, en resta...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Inasmuch is sentraal geleë in Gordonsbaai, 'n kusdorp naby die meeste besienswaardighede in en om Kaapstad. Dit is 40 minute se ry van Kaapstad af en kan maklik vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe bereik word. I...

10% af Aanbod!
VanafR1 550
R1 395
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

29 Fleur Park is 'n selfsorgeenheid in die Fleur Park Vakansieoord op Gordonsbaai se seefront. Die kompleks is reg langs Harbour Island en net 'n paar minute se stap van die strand af. Hierdie vakansiehuis het sla...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Linga Longa is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die strand en hawe vanaf die groot balkon en dis in Bikini Beach, Gordonsbaai geleë. Let asb. dat hierdie perseel steil trappe het wat van die hoofstraat na die...

Vanaf
R1 198
per nag, vir 2 mense
B&B in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Harbour View Lodge is 'n bekoorlike B&B wat teen die hange van die Hottentots-Hollandberge in Gordonsbaai geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met asemrowende uitsigte oor Valsbaai...

Vanaf
R1 930
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Cape Gordonia se 8 luukse woonstelle is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die tweeslaapkamer-eenhede het gerieflike slaapplek vir 6 persone en die drieslaapkamerduplekse het genoeg plek vir 8 gaste, en ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Sandals on the Beach is ‘n selfsorg-eenheid in ‘n veilige kompleks in Gordonsbaai naby die see (200 m van die strand af). Dis langs die hoofhuis, maar het ‘n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste. Dié eenh...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 452
R1 162
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Gordons Bay Sea Chalet in die kusdorp Gordonsbaai is lekker naby al die strande, winkels en restaurante. Die chalet het slaapplek vir 7 gaste (5 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers ...

10% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 620
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

30 Fleur Park is 'n selfsorgeenheid in 'n vakansiekompleks langs die see in Gordonsbaai. Dié vakansiehuis is volledig ingerig en bied slaapplek aan 5 gaste. Dis reg langs Harbour Island en net 'n paar minute van di...

10% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 620
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

52 Fleur Park is 'n selfsorg-eenheid in 'n vakansie-kompleks by die see in Gordonsbaai. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 7 gaste en die perseel is net 'n hanetreetjie van die hawe af. Dié ten volle gemeubileerd...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 7 - Wys 121 tot 70

Welkom by die Grabouw akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za