Geverifieerde Resensie

Grens Area

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Grens Area bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1286 resensies.

Oos-Londen, Grens Area

On-the-summit Annex

"Beautiful town, especially where we were staying in Beacon Bay."

Grens Area

Swallows Nest Chalet

"Die mooiste plek om te gaan besoek."

Oos-Londen, Grens Area

Moments and Memories in Bonza Bay

"Dit hang af waar in Oos-London, maar dit is maar oral so. Die stad is 'n absolute nagmerrie."

Glengariff, Grens Area

Makulu Manzi

"Glengariff is 'n lekker rustige dorpie en veilig."

Grens Area

Swallows Nest Chalet

"Pragtige omgewing! Die grondpaaie is egter 'n uitdaging, veral as dit nat is."

Grens Area

Firefly Cottage

"Rhodes area is absolutely stunning!"

Maclear, Grens Area

The Cottage

"Small town atmosphere. "

Cintsa, Grens Area

Schafli Manor

"Die dorpie kan heelwat meer doen om toeriste bewus te maak van die ongelooflike natuurskoon en moontlikhede in die omgewing."

Haga-Haga, Grens Area

OppiePlaas Haga Haga

"Sal beslis weer daar gaan oorbly."

Oos-Londen, Grens Area

Sunny Spot

"Onbekende en onverkende juweel van die Ooskus."

Gonubie, Grens Area

Riverside Accommodation

"Sal beslis weer terugkom."

Grens Area

Mountain Shadows Hotel

"Potholes are a big problem on the roads."

Maclear, Grens Area

Alpine Bed & Breakfast

"Ongelooflike mooi dorp!"

Oos-Londen, Grens Area

Luneburgh Cottages

"Ons was nie daar vir vakansie nie, so my indrukke kan die regtig akkuraat wees nie. Daar was sterk sekuriteitteenwoordigheid by die strand wat die indruk skep dat dit veilig is om daar te loop. Ons was by die Quigneystrand gebied."

Grens Area

Mountain Shadows Hotel

"Lack of cohesive marketing of activities and accommodation."

Cintsa, Grens Area

Cape Cod Accommodation

"The part of Cintsa where you are situated was most beautiful. "

Port St Johns, Grens Area

Umzimvubu Retreat Guest House

"Om een maal te besoek is genoeg."

Oos-Londen, Grens Area

93 On Main

"Gunobie was a very small town, we were pleasantly surprised at how clean and tidy the area was."

Mthatha, Grens Area

Hotel Savoy & Conference Centre

"Verkeer is buitengewoon druk."

Oos-Londen, Grens Area

Oceanview

"Ons love Oos-Londen, maar veral Gonubie, altyd ons keuse wanneer ons verblyf soek."

Oos-Londen, Grens Area

3 On Bayview

"Nice and relaxing coastal city."

Grens Area

Kinmel Guest Farm

"This is one of the most beautiful areas in South Africa, especially with the heavy rains which have filled the rivers and dams and everything is green and lush. Wow!"

Oos-Londen, Grens Area

Seaside Holiday Apartments

"Vuil strate. Vleis en groente duur."

Oos-Londen, Grens Area

Pollock's B&B

"Oos-London het baie agteruit gegaan."

Koffiebaai, Grens Area

Ocean View Hotel

"Paaie na en van Koffiebaai moet mooi beplan word. Jou Garmin GPS vat jou soms op paadjies wat nie altyd die beste opsie is nie. Probeer op die hoofpad bly sover moontlik."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem