Indien jy Haga-Haga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Haga-Haga.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Haga-Haga Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Haga-Haga accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Haga-Haga akkommodasie
8 lekke plekke om te bly
OppiePlaas Country Estate is op 'n werkende bees- en skaapplaas langs die gewilde Oos-Kaapse Wildekus, net 2 km van...
Sea la vie is in Marshstrand in die Oos-Kaap en is ongeveer 3 km noord vanaf Haga-Haga. Verblyf word in 2 eenhede ...
Rob Roy Sea Cottage is 'n selfsorgkothuis met panoramiese see-uitsigte in die kusdorpie Haga Haga in die Oos-Kaap. ...
Haga Haga Hotel bied bed en ontbyt of selfsorgkamers en is in die bewarings-kusdorpie Haga-Haga geleë. Dié hotel is...
Stumble Inn is in die skilderagtige kusdorpie Haga Haga, en bied gesinne of groepe vriende 'n keuse van 3 bekoorlik...
Beach House Charmaine is 'n selfsorg-vakansiekothuis in die hartjie van Haga-Haga. Dit het nie 'n direkte see-uitsi...
Fish Eagle House bied selfsorgverblyf op die Haga-Haga-strandmeer. Dit bied 'n uitsig oor die strand en die bos, as...
Dragonfly Sunset is in Haga Haga, bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste en het 'n uitsig oor die see en natuu...
Sip A Way is net 80 m vanaf die see in Gxarha (Morganbaai) en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofstrand is 500 m va...
Dolphin Cottage is in die idilliese kusdorpie Morganbaai en is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek is vir die hel...