Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Haga-Haga

4.7 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Haga-Haga van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Haga-Haga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Haga-Haga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Haga-Haga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Haga-Haga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Haga-Haga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Haga-Haga

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Cape Cod Accommodation is in die ouwêreldse kusdorpie Cintsa-Oos, net 45 km noordoos vanaf Oos-Londen, geleë. Die skoonheid van die omgewing is die rede waarom soveel besoekers hierdie rustige plekkie uitsoek. Dit...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cintsa, Buffelstad

Gaan mal, hê pret, of lê net lekker op die strand rond! Unieke akkommodasie met romantiese dekor met asemrowende see-uitsigte. Verken die luisterryke Wildekus, ver van die skares af, waar gesinspret en romantiese ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Schafli Manor Wild Coast is in Cintsa geleë en is deel van die Jikeleza Wildekusroete waar jy verskeie grotte en die ongerepte natuur kan verken. Jy kan skulpe en klippies versamel, of stukke van skeepswrakke en se...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Waterside bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis op die walle van die Cwili-rivier, op die strandfront in Keimond. Die huis beskik oor 6 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n derde gastetoilet. Daar is 2 s...

Vanaf
R790
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth is 'n gerieflik gemeubileerde kothuis met slaapplek vir 4 gaste en net 120 m vanaf die strand. Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Clifton Cottage is 'n pragtige vakansiehuis vir 7 gaste op Keimond se strandfront. Die huis maak oop op die strand en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 880
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

The Cobbles is op die strand in Keimond geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis met 'n lieflike see-uitsig. Die huis het 4 slaapkamers en 4 badkamers, waarvan 3 en suite is. Die eerste en tweede ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Keimond, Wildekus

Fern Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Kei Mouth. Die perseel is net 320 m van die strand af in 'n afgeleë area net 'n ryk voëllewe en die klank van golwe wat breek in die verte. Die kot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

The Pebbles bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte eenhede langs mekaar op die strandfront in Keimond. Die eenhede kan apart vir 7 gaste of saam vir 14 gaste bespreek word. Elke eenheid het 3 slaapkamers, 'n ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

69 Marlin Drive is in die voorste ry huise wat na die see front en 'n tuinpaadjie lei na die rivier en strand. Dis 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis teen die see en bied manjifieke uitsigte. Dit is in Chintsa-Oos aa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Haga-Haga akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]