Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Haga-Haga

4.7 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Haga-Haga van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Haga-Haga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Haga-Haga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Haga-Haga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Haga-Haga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Haga-Haga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Haga-Haga

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Elsa's is 'n lieflike vakansiehuis vir 6 gaste in Cintsa. Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed....

Vanaf
R625
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Cintsa, Grens Area

158 on Marlin is in die dorpie Chintsa, net 300 m van die strand af. Die gastehuis bied gemaklike verblyf in 3 gastekamers in die eienaar se huis. Die eienaars woon ook in die huis. Twee van die kamers het en suite...

Vanaf
R760
per nag, vir 4 mense
B&B in Cintsa, Buffelstad

African Serendipity bied B&B-verblyf en is 'n gastesuite op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Chintsa-Oos. Dié eiendom is ideaal geleë sowat 500 m van die strand af. Die selfsorg-gastesuite is op die boonst...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Cintsa, Buffelstad

Cintsa View is 'n dubbelverdiepinghuis in die bekoorlike kusdorp Cintsa en bied gerieflike selfsorgverblyf naby die see. Dié huis is smaakvol ingerig en het 2 verdiepings. Die onderste verdieping het 3 slaapkamers...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Moeggeploeg bied gerieflike selfsorgverblyf in die pragtige kusdorpie Chintsa-Oos, sowat 35 km noord van Oos-Londen. Dit is stapafstand van die strand en Chintsa-Oos Kerk en net 5 minute se ry vanaf die C Club. Die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Tuck Inn is ’n gerieflike woonstel vir 2 in Kei Mond, sowat 800 m van die strand af. Die woonstel is apart van die hoofhuis in die tuin en het ’n slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer me...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

The Nuthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Keimond lekker naby die Groot-Keirivier en die strand geleë. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keimond, Grens Area

Kay's Keia in Keimond bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doeninge en besienswaardighede. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Phumlani bied geriefike selfsorgverblyf in 'n strandhuis op die strand in Keimond. Die huis het 'n lieflike, groot dek met meubels en 'n pragtige uitsig oor die see. Die huis beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamer...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Lala Phantsi bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel en is in Cintsa, 'n unieke dorpie 35 km vanaf Oos-Londen. Dié prentjiemooi dorp bied 'n rustige wegbreek en is omring deur woude, strande waar gaste heerl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Haga-Haga akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]