Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Haga-Haga

4.7 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Haga-Haga van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Haga-Haga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Haga-Haga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Haga-Haga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Haga-Haga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Haga-Haga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Haga-Haga

Vanaf
R180
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Morganbaai, Buffelstad

Yellowwood Forest Backpackers, Camping and Accommodation verwelkom natuurliefhebbers, gesinne en groepe. Yellowwood bied 'n warm Wildekus welkom. Dis 1,5 km van die strand af geleë en het maklike toegang tot die wo...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Morganbaai, Amathole-distrik

Lagoon View on Inchara Drive bied selfsorg-verblyf in Morgansbaai met die ideale ligging net 700 m van Morgansbaai se bekende strand af. Lagoon View 1 en 2 is 2 eenhede wat vas aan mekaar is, maar as aparte eenhed...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Morganbaai, Buffelstad

Morgan Bay Caravan Park is op die Inchara-strandmeer se oewer in Morgansbaai geleë. Hier kan jy kamp opslaan onder 'n skaduboom met beeldskone strande net 'n kort entjie stap hiervandaan. Die karavaanpark bied 14 ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Morganbaai, Buffelstad

Lagoon View is 'n privaat woonstel in Morgansbaai langsaan die eienaar se privaat huis in 'n stil doodloopstraat. Morgansbaai se bekende strand is net 800 m hiervandaan en die omgewing is ideaal vir voëlkyk, visvan...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Jamana's Joy bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol-versierde huis op 'n landgoed naby Cintsa-Oos en die Cefani-rivier en -strand. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gaste...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Kim's Place Guest House bied selfsorg-eenhede in Chintsa-Oos. Dié kusdorpie bied 'n rustige omgewing wat omring word deur 'n lowerryke, inheemse woud met 'n ryk voëllewe en die see. Verblyf by Kim’s Place Gues...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Cottage 6 - Cintsa Chalets is 'n volledig toegeruste selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat in Cintsa Chalets op die ongerepte Wildekus in die Oos-Kaap geleë is. Dit is perfek geleë aangesien dit stapafstand vanaf die ...

Vanaf
R2 090
per nag, vir 2 mense
Lodge in Cintsa, Buffelstad

Crawford's Beach Lodge is in die middel van die pragtige Chintsa/Cintsa Bay aan die Wildekus geleë en bied luukse verblyf vir skerpsinnige reisigers. Verblyf beskik oor ruim kamers en gesin-suites. Elke eenheid is...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Horizon View is 'n lig en helder selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Cintsa-Oos geleë is. Dié eiendom is ideaal vir 'n rit na die strand en is naby verskeie besienswaardighede. Dié eenheid beskik o...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Rondene Accommodation bied selfsorgverblyf naby die strand in Chintsa Oos, aan die Wildekus in die Oos-Kaap. Chintsa Oos is ongeveer 38 km vanaf Oos-Londen by die mond van die Chintsarivier. Die omgewing spog met pr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Haga-Haga akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]