Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Hemel-en-Aarde

4.8 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Hemel-en-Aarde van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Hemel-en-Aarde besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Hemel-en-Aarde.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hemel-en-Aarde selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hemel & Aarde Village Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hemel-en-Aarde Selfsorg-eenhede

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde

Dié selfsorgkothuis lê weggesteek in die Hemel-en-Aarde-vallei en bied gehalte-verblyf aan gaste wat op soek is na 'n rustige en pragtige wegbreekplek. Die eenheid bied ideale verblyf vir 'n groep vriende of famil...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde

Die Plaashuis is 'n mooi Kaaps-Hollandse huis naby Botrivier op die R43. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat vir die naweek wil wegbreek of vir gaste wat net wil oorslaap op pad na 'n ander bestemming. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde

Earth Cottage is naby Hermanus se walviskus in die pragtige Hemel-en-Aardevallei en bied 'n uitsig oor die Hamilton Russell-wingerd. Die kothuis skuil op 'n kleinhoewe in die vallei, tog is dit net 6 km van Sandbaai...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde

The Hayloft @ The Hemel en Aarde Farm is 'n pragtige dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in die idilliese Heaven and Earth Equine Retreat in die hartjie van die wêreldbekende Hemel-en-Aarde-vallei. The Hayloft bied g...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde

Kleine Vrede Farm Cottage is op 'n plaas langs die R320 in die pragtige Hemel-en-Aarde-vallei. Dié kothuis is 4,5 km van die R43 in die rigting van Sandbaai af en word omring deur wynplase soos La Vierge, Bouchard ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde

The Cottage at Nuwejaarsrivier Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis op 'n werkende plaas sowat 4 km vanaf Arabella Gholfbaan in Kleinmond. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede geskik vir 8.D...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde

High Season Farm is 'n skilderagtige plaas in Hermanus se Hemel-en-Aarde Vallei. Ons bied selfsorgverblyf in pragtige plaaskothuise. Ons mooi kothuise het elkeen slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Elke eenheid is smaakvo...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde

In die hartjie van die Overberg, omring deur graanvelde en fynbos, staan hierdie pragtige 18de eeuse opstal. Dit is die ideale wegbreekplek na 'n vriendelike plaasomgewing met luukse selfsorgverblyf. Die Koringhuis...

25% af Aanbod!
VanafR1 200
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde

Treyntjes Rivier Cottages is net 600 m vanaf The One Heaven and Earth Venue, 9 km vanaf Caledon, slegs 25 km vanaf Hermanus en bied slaapplek vir tot 5 gaste. Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers elk met hul eie e...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde

Ciel et Terre bied gemaklike verblyf in 'n knus plaaskothuis op 'n werkende wynplaas in die Hemel en Aarde Vallei. Gaste het 'n uitsig oor die dam en op die berge. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za