Geverifieerde Resensie

Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1094 resensies.

Hermanus

Sandbaai Woonstel

"Beveel Hermanus beslis aan as toeristebestemming."

Hermanus

Riverside Cottage

"Very windy! But may just be this time of year? Locals very friendly. And we swy a whale. A bonus because I think the whaling time was past."

Hermanus

Fisherhaven Traveller's Lodge

"Baie gasvrye dorp met talle vermaak."

Hermanus

A Farmhouse

"Baie baie mooi sal definitief weer daar gaan vakansie hou."

Hermanus

Sandbaai Woonstel

"Bly maar 'n lekker plek - die restaurante is puik."

Hermanus

Olive Tree Cottage

"Staan uit bo ander. Die eetplekke is tops."

Hermanus

Sandbaai Woonstel

"Dit is 'n pragtige toeristedorp wat baie het om te bied. Altyd vriendelike diens."

Hermanus

The Gables Guest House

"Hermanus is 'n mooi en skoon dorp met alles wat nodig is. Puik waarde vir geld."

Hermanus

Sonsandsee

"It is a place to be, so many people want to visit the place."

Hermanus

Beach Cottage 2

"Pragtige plekkie."

Hermanus

Bosplasie

"Mooi omgewing en lekker stil."

Hermanus

Ocean Edge Apartment

"Our stay was too short, can't wait to go back."

Hermanus

30 Branderdraai

"Baie besig."

Hermanus

Sandbaai Woonstel

"Hermanus het my hart gesteel. Baie mooi kus dorp. Sal enige tyd terug gaan soontoe."

Hermanus

River Tree House

"Ons kuier altyd lekker in Onrus/Hermanus, dit is een van ons gunsteling bestemmings."

Hermanus

Volmoed

"Saw a whale breach 10 times close up in November and deer on trail near Wolmoed."

Hermanus

Roos Kothuis aan't See

"My absolute favourite getaway place."

Hermanus

Marine View

"Sal definitief weer gaan."

Hermanus

Beach Cottage 1

"Pragtig, maar besig."

Hermanus

40 on Main Self-catering

"Asemrowende natuurskoon, waarlik hemel op aarde!"

Hermanus

Providence Villa

"Sandbaai feels quieter and more rural than Hermanus. I love the art scene in Hermanus."

Hermanus

Windsor Hotel Hermanus

"Beste plek om te bly in Hermanus!"

Hermanus

403 on Main

"The weather was a bit disappointing, very windy and rained."

Hermanus

Kockies

"There are nice markets on Saturday."

Hermanus

Normandie On Sea

"Baie om te doen."

Hermanus

House 12 Beach Club

"Beautiful and breathtaking."

Hermanus

The Koppie - Accommodation

"Amazing, especially in whale season and very peaceful! Loved our short holiday away from the city hussle and bussle."

Hermanus

Voëlklip Tuinwoonstel

"Die beste toeristestad."

Hermanus

Selkirk House

"Very pretty, nice clean town. But I think restuarants in Hermanus were not as great as expected in terms of food quality and offering, while food was very expensive."

Hermanus

Normandie On Sea

"Beautiful place."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang