Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Highlands North besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Highlands North.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Highlands North akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Highlands North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Highlands North Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Highlands North

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Abbotsford House is in die voorstad Abbotsford in Johannesburg geleë. Dis naby Melrose Arch, Rosebank, die Wanderers-klub, Norwood, Houghton en Waverley. Die gastehuis het 4 lugtige en ruim kamers. Alle kamers is...

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Melrose Noord, Johannesburg

Villa Moyal is in die luukse woonbuurt Melrose in Johannesburg binne loopafstand van Melrose Arch Mall af geleë. Ons is ook net 15 minute vanaf Suid-Afrika se sake- en inkopiekern, Sandton City. Villa Moyal is ten ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sydenham, Johannesburg

European Touch Guest House skuil in Sydenham in Johannesburg, lekker naby Eastgate, Sandton, Rosebank, Melrose Arch, Killarney en Greenstone Winkelsentrum. Bettina Stierli, die Switserse eienaar, bestuur dié puik g...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)
Hotel in Norwood, Johannesburg

Ascot Boutique Hotel is in Norwood in Johannesburg geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gesinne en toeriste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, geriewe en doendinge. Verblyf word in 15 kamers g...

16% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R583
per nag, vir 2 mense
B&B in Bramley, Johannesburg

Kiendo Bed and Breakfast is sentraal geleë in Bramley, Johannesburg, naby Melrose Arch, Rosebank Mall, Sandton Mall en Wanderersstadion. Die 2 Franse eienaars het 'n passie vir gasvryheid en mense, en gaste kan die...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Gauteng

Oaklands Pied A Terre is 'n bekoorlike ateljee op 'n privaat perseel. Die ateljee is heeltemal apart van die hoofhuis. Dit is in Oaklands, Johannesburg, lekker naby 'n park, gimnasium, restaurante, Melrose Arch, Ros...

Vanaf
R627
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Norwood, Johannesburg

Houghton Guest House skuil in Norwood, lekker sentraal en naby O.R Tambo Internasionale Lughawe, Eastgate, Johannesburg se middestad, Rosebank, Sandton en Braamfontein. Dié gastehuis bied verblyf in luukse en sui...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R375
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

The Spinneys is ’n B&B in die veilige buurt, Winston Ridge, Johannesburg. Dié B&B bied verblyf in 2 stylvolle kamers met gehaltebeddens. Elke kamer het sy eie privaat badkamer. Dit het 'n gemeenskaplike sitarea,...

10% af Aanbod!
VanafR790
R711
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Birdhaven, Johannesburg

Melrose Executive Suite bied moderne, luukse selfsorg-woonstelle wat ideaal is vir langtermynverblyf. Die woonstelle is in Melrose oorkant 'n voëlpark. Dis 'n gerieflike basis vir 'n sakereisiger wat daagliks moet ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Orange Grove, Johannesburg

9th Street Lodge bied verblyf in 'n gastehuis wat in die hartjie van Orange Grove, Johannesburg geleë is. Dié plekkie word omring deur van die beste gholfbane in Gauteng, onder meer die Royal Johannesburg en Kensi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Highlands North akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za