Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (97)
B&Bs (6)
Lodges (19)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (61)

Resensies van Hoedspruit

4.4 / 5  
volgens 167 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 167 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Dié spoggerige selfsorghuis bied hoë gehalte verblyf met ongelooflike uitsigte oor die 400 ha Blyde Wildlife Estate se bos en wildlewe. Die landgoed is aan die voet van die Drakensberge en sowat 16 km buite die do...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

The Village Loft 3 is in The Village op die Hoedspruit Wildlife Estate. Die ateljee bied moderne geriewe en is gerieflik geleë naby Hoedspruit se middedorp, maar steeds in die bos sodat gaste soggens met voëlsang ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Jimali Bush Retreat is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Hoedspruit Wildlife Estate. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Hierdie huis het 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. D...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

15 Raptors Lodge bied smaakvol gemeubileerde selfsorgverblyf in 'n stil bosveld-omgewing. Die lodge is ideaal geleë en is stapafstand vanaf restaurante en winkels in Hoedspruit. Gaste kry meer waarde vir hul geld i...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

Welkom by eKhaya Bush Villa in die hartjie die Bosveld in die Laeveld. Dié boetiek-villa skuil in die Hoedspruit Wildlandgoed op die grens van die Krugerwildtuin. Die landgoed beslaan 680 hektaar en is net buite di...

Vanaf
R1 486
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

Ximongwe River Camp is geleë op die oewer van die magtige Olifantsrivier in die Parsons Natuurreservaat. Die groot uitkykdek bied 'n uitsig oor die Olifantsrivier vanwaar jy daagliks 'n visarend sal sien neer swiep...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit

Rafiki Bush Lodge is in die Hoedspruit Wildlandgoed in Limpopo en bied gerieflike B&B in die bosveld. Gaste kan die stadsgejaag ontsnap en die wilde diere en sonsondergange kom ervaar. Die lodge het 4 privaat kamer...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Bushwillow House is 'n selfsorghuis in Hoedspruit Wildlife Estate in Hoedspruit. Die eiendom het 'n rietdak en groot buite-areas vir vermaak en ontspanning. Dié smaakvolle huis het 3 slaapkamers, lugversorging en ...

Vanaf
R14 950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit

Ezulwini Billy's Lodge is in die Balule Natuurreservaat, 'n ongerepte deel van die Groter Krugerwildtuin, geleë. Ezulwini Billy's Lodge is aan die oewer van die rivier gebou. Hierdie rivier kry seisoenale reën en ...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit

The Bush House is 'n pragtige selfsorghuis op 'n privaat erf op die veilige Hoedspruit Wildlife Estate. Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1,5 badkamers. Elke slaapka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Hoedspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za