Geverifieerde Resensie
Hoedspruit
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hoedspruit bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 268 resensies.
"Gaan maak 'n draai by Moholoholo-rehabilitasiesentrum vir wilde diere!"
"Lovely place with beautiful nature and wildlife would consider spending a holiday here but in early autumn/winter when the weather is cooler."
"Hoedspruit is 'n baie vriendelike en behulpsame gemeenskap, ek sal graag gou weer daarheen terugkeer."
"Ons is mal oor Hoedspruit! Dis op die voorstoep van die wildtuin, en menige ander reservate. Dit voel soos vakansie, met vriendelike mense."
"The town has nice eateries, the people are friendly and there is access to many private game reserves, Kruger's Orpen gate, as well as many other activities within the area."
"It's a very perfect place for travels. You can get everything nearby. Restaurants also available for fast food so it's perfect."
"Great restaurants to choose from and so many options when it comes to viewing game. Pride lands is a great option for game viewing having all of the Big 5 and is one of the farms used to shoot the Wild Earth series."
"Netjiese plek. Lekker winkels. Kry wat nodig is. Die berge is pragtig en bosse is so ruig mens kan nie glo dis so droog nie!"
"Wonderlike oornagstop. Bly gereeld hier op pad Krugerwildtuin toe. Baie in die omgewing om te doen en kan Moholoholo aanbeveel as 'n familie uitstappie."
"Hoedspruit is 'n moet sien dorp in Suid Afrika. Dit is gerieflik naby aan die wildtuin, maar het ook baie oulike restaurante en ander besienswaardighede soos die Blydepoortdam."