Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Hopetown

3.4 / 5  
volgens 75 resensies
Lees regte resensies van Hopetown van 75 geverifieerde gaste.
Indien jy Hopetown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Hopetown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hopetown hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hopetown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hopetown Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hopetown

Hotel Radnor is in Hopetown geleë en het 'n verskeidenheid kamers. Die kamers het elkeen slaapplek vir 2 gaste in dubbel- of driekwartbeddens. Die gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste in 'n dubbelbed en 2 enkelbe...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 100 km vanaf Hopetown

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Jacobsdal, Noord-Kaap

Kanon Hotel is in Jacobsdal geleë en bied aan gaste 4 kamers om van te kies. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad, en daar is lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Drie van die kamers het dubbelbedd...


Hotelle binne 200 km vanaf Hopetown

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kimberley, Noord-Kaap

Kalahari Lodge is op 'n landgoed in 'n rustige en veilige omgewing, slegs 5 km vanaf Kimberley se sakegebied. Dié lodge is langs die N12 en bied gemaklike verblyf en konferensiegeriewe. Verblyf is beskikbaar in 3...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kimberley, Southridge

Airport Hotel is in Kimberley geleë. Ons bied 'n gratis pendeldiens na en van die Kimberley Lughawe wat 4 km weg is. Ons is sentraal geleë tot alle hoof toeriste aantreklikhede, inkopiesentrums en rolprentteaters....

Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kimberley, Royldene

Kimberley Anne Hotel is in Royldene Kimberley geleë. Kom ontspan, vier fees en droom saam met Kimberley Anne Small Luxury Hotel. Die hotel bestaan uit 16 suites wat ontwerp is met unieke meubels en afwerkings wat ...

30% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 010
R707
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kimberley, New Park

Bishops Lodge is in die hartjie van Kimberley geleë en dis ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dis langs die N12 en die Sol Plaatje Universiteit. Daar is 27 en suite-kamers. Daar is 15 dubbelkamers waarv...

Vanaf
R1 079
per nag (plek vir 2)
Hotel in Belgravia, Herlear

The Halfway House Hotel dateer uit 1872 en is in Kimberley geleë. Kimberley word as die wêreld se diamanthoofstad beskou en is ook die hoofstad van die Noord-Kaap. The Halfway House Hotel is op die historiese Belg...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Hotel in Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë, en bied landelike styl en gasvryheid in 'n vriendelike atmosfeer. Geniet die Karoo se sonsondergange en winteraande voor 'n vuurtjie. Die ...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 8

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]