Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Illovo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Illovo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Illovo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Illovo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Illovo Akkommodasie - Johannesburg

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Illovo

Vanaf
R4 763
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Dié hotel bied luukse, gemak en styl waaraan oordeelkundige reisigers van regoor die wêreld reeds gewoond is. Die gebou toring 143 m bo die Sandton-stadsprofiel uit. Die hotel bied dus panoramiese uitsigte van die...

Vanaf
R2 270
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

The Capital on the Park is 'n kosmopolitiese sake- en ontspanningsoord en is 'n luukse woonstelhotel met volledige hoteldienste in Sandton. Die hotel bied al die geriewe en dienste wat ideaal is vir gesinne, sakerei...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank, Parkwood

Rosebank Lodge Guesthouse by Claires is sentraal in Johannesburg geleë. Dié gastehuis is in 'n pragtige, lowerryke tuin en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers. Gerieflike B&B-verblyf is beskikbaar in 8 ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Benmore Gardens

Atholl Guest House bied luukse verblyf in 'n gastehuis, geleë in die beeldskone woonbuurt, Atholl. Die gastehuis se ligging is ideaal en dis slegs minute van Sandton City af. Daar is 5 stylvolle kamers, elkeen m...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Parktown Noord

Private Loft Style Cottage bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in Parktown-Noord in Johannesburg. Dié privaat, losstaande solder-styl kothuis is in 'n tuin, omring met bome en 'n swembad-area. Die...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Craighall Park, Randburg

Sandton Gateway is 'n selfsorgwoonstel in Craighall Park en is ideaal geleë in die noordelike voorstede van Johannesburg. Sandton Gateway bied alternatiewe verblyf vir gaste wat nie in Sandton of Rosebank wil bly n...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkmore, Benmore Gardens

Elizabeth Manor Guest House Sandton is sentraal geleë. Dis net 3 minute van Sandton se SSG af, tog is die atmosfeer so rustig dat soos die platteland voel. Die akkommodasie is karaktervol en het die rustige atmosfe...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Craighall Park, Johannesburg

Liz at Lancaster Gastehuis bied selfsorg- en B&B-verblyf in Craighall Park en is sentraal geleë. Die gastehuis is naby die hoofsakekerns en ontspanningsgeriewe in Melrose Arch, Illovo, Dunkeld, Parktown en Sentraal...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Rosebank, Parkwood

The Ashford skuil in die boomryke Parkwood in Johannesburg en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Die klassieke stoep strek rondom die huis en skep 'n heerlike koel ruimte. Die gastehuis het 'n pragt...

Vanaf
R2 595
per nag, vir 2 mense
Hotel in Saxonwold, Rosebank

Parkwood Boutique Hotel is in Parkwood in Rosebank, 'n gedeelte van Johannesburg geleë. Dit is naby gholfbane, sportgeriewe, hospitale en parke. Die hotel beskik oor 16 kamers. Standaard kamers is ingerig met mod...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Craighall Park, Randburg

B&B on Buckingham is in Craighallpark, Johannesburg geleë. Dis naby Hydepark, Rosebank, Sandton, die middestad, hoofweë, winkels, vulstasies, koffiewinkels en restaurante. Verblyf sluit 2 oornag-kamers met en sui...

35% af Aanbod!
VanafR2 400
R1 560
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rosebank, Parkwood

Home Suite Hotels Rosebank is 'n stedelike boetiekhotel in Rosebank, Johannesburg wat ideaal is vir oordeelkundige reisigers. Dié hotel is 1,1 km van Rosebank se Gautrain-stasie af en bied toegang tot die area se w...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Radisson Blu Sandton bied B&B-verblyf in die middel van Sandton. Hierdie sjiek hotel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers, en is naby die Sandton Konferensiesentrum en Sandton City geleë. Verblyf by Radi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Highlands North

Bed and Breakfast on Melrose is 'n gastehuis in 'n stil woonbuurt in Johannesburg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe. Verblyf word aangebied in 6 slaapkamers wat smaakvo...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Craighall Park, Randburg

Rutland Guest House is 'n eiland van stilte in die middel van die stad. Rutland House is sentraal geleë tussen Rosebank, Hyde Park, Randburg en Sandton. Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-gastekamers, 'n gesin-...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Sandown

The Sandton Executive Suites - Villa Via is in die hartjie van Sandton en is 'n ideale basis om Johannesburg te ontdek. Die woonstel-hotel is naby The Marc-winkelsentrum, 500 m vanaf Nelson Mandela-plein, Sandton Ci...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Parkmore

Parkmore Gem is 'n ruim woonstel vir 4 gaste in Parkmore, Sandton. Dié lieflike woonstel beskik oor 1 ruim slaapkamer wat met 2 trappies bereik word. Die kamer het 2 dubbelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Courtyard Hotel Sandton bied ’n bekoorlike oase in hierdie altyd-besige sake- en vakansiewêreld. Dié hotel is naby die Sandton Gautrein-stasie, Johannesburgse Aandelebeurs, hoofweë en die Sandton se vernuwende ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Craighall, Craighall Park

Hands On Retreat is 'n 4-ster-boetiekgastehuis en Slaap-spa in Craighall in Johannesburg. Ons fokus op "ons-tyd" vir paartjies en bied spesiale pakkette aan wat verblyf met spa-behandelings kombineer. Ons bied gelee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Parktown Noord, Johannesburg

R & R's is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word en is in Parktown-Noord, Johannesburg geleë. Die gastehuis is om die draai van 'n winkelsentrum af. Verblyf by R & R's Retreat is in 2 kamers, elkeen is uniek ve...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Illovo akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za