Verified Reviews

Jacobs Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jacobs Bay

Rated 4.6 out of 5 based on 416 reviews.

Jacobs Bay

Whimseagull

"Ons is mal oor die dorp en die ongereptheid van die plek. "

Jacobs Bay

16 Perlemoendraai Beach House

"Baie mooi, rustig en vriendelike mense. Sal almal aanbeveel om ten minste eenkeer in hul lewens dit te gaan bewonder."

Jacobs Bay

Weskushuis

"Jacobsbaai needs to grow a bit more. Wouldn't be able to stay for long periods of time. No nice accessible swimming beach."

Jacobs Bay

Strandloper @ Moeriesbaai

"Its a beautiful little beach town!"

Jacobs Bay

Weskushuis

"Een van my gunsteling plekke in Suid Afrika. Lieflik, stil, lekker drafpaaie en asemrowende sonsondergange. Beste plek om uit die stad te ontsnap."

Jacobs Bay

Beach Blessings Self-catering

"Die plek is rustig en veilig."

Jacobs Bay

16 Perlemoendraai Beach House

"Perfect, laid back and quiet. Beautiful place to unwind."

Jacobs Bay

Abalone Guest House

"Awesome plekkie."

Jacobs Bay

Abalone Guest House

"Jacobsbaai is 'n pragtige dorpie. Die see is ekstra mooi daar."

Jacobs Bay

Abalone Guest House

"Nie almal hou van die Weskus nie, maar dit is hulle probleem! Ek sal enige tyd weer teruggaan."

Jacobs Bay

De Ware Jacob

"Excellent place. "

Jacobs Bay

Abalone Guest House

"Jacobsbaai is beautiful. Rustig en stil langs die see. Dit is 'n klein plekkie en voel of dit baie afgeleë is, maar dit is darem ook naby Vredenburg waar die nuwe Weskus Mall nou ook oop is."

Jacobs Bay

Klokkiebosch

"Jacobsbaai is die perfekte plek om tot rus te kom. Baie mooi, klein en rustig, daar is nie restaurante nie, so jy moet self jou kos saambring."

Jacobs Bay

De Ware Jacob

"'n Mens kan nog hier rus, sonder te veel toeriste en die lekker grondpad maak dit vir my soos Darling en Clarens se kunstenaarsplekkies. "

Jacobs Bay

De Ware Jacob

"Idilies mooi!"

Jacobs Bay

Weskushuis

"Perfekte plek om te rus!"

Jacobs Bay

Verdoesie

"Jacobsbaai is 'n pragtige plekkie. Indien jy 'n rustige wegbreek wil maak is dit ideaal. Asemrowende omgewing."

Jacobs Bay

Ohana Self Catering

"Dit was nie my eerste keer in Jacobsbaai nie, maar wel my nommer 1 plekkie vir 'n wegbreeknaweek. Elke keer as ek daar kom voel ek tuis en ek kan my verkyk aan die pragtige baai met sy mooi huise. Ek dink die grondpaaie gee karakter!"

Jacobs Bay

De Ware Jacob

"Mooiste dorpie."

Jacobs Bay

Klokkiebosch

"Bly asseblief so ongerep! Moenie meer kommersialiseer nie! Dit lyk nog soos die Weskus behoort te lyk!"

Jacobs Bay

De Ware Jacob

"Die dorpie is ideaal vir 'n wegbreek van die jaag en geraas van die stad. Wat dit lekker maak is dat daar geen winkels is, behalwe vir die kafee en restaurant, so jy voel regtig asof jy kan ontspan en jou eie ding doen. Lekker roetes om te stap langs die see met mooi strande. Sal beslis weer hierdie klein Weskus juweel besoek."

Jacobs Bay

De Ware Jacob

"As jy in 'n mooi plek wil bly en nie omgee om naby die see te wees nie, is dit 'n lekker plek om te bly."

Jacobs Bay

Abalone Guest House

"Ek hou van die wit huisies met die swart dakke. Dit is uniek aan die Weskus. Hou dit so."

Jacobs Bay

Weskushuis

"Jacobsbaai het baie gegroei die afgelope 20 jaar, en bly een van die mees private kusdorpies in die omgewing. Ek sien dit bou steeds dat dit klap en groei sterk."

Jacobs Bay

Klokkiebosch

"Jacobsbaai is die pragtigste plekkie."

Jacobs Bay

De Kroon

"Perfek as jy stilte en natuurskoon soek. Die kersie op die koek was dat ons net betyds was vir die blomseisoen en ons het die mooiste foto's geneem!"

Jacobs Bay

Verdoesie

"Ek het my hart verloor in Jacobsbaai. Mooiste mooiste plekkie."

Jacobs Bay

Klokkiebosch

"Mooi Weskus-dorpie."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers