Geverifieerde Resensie

Jacobs Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jacobs Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 413 resensies.

Jacobsbaai

Living Water

"Jacobsbaai is vir ons ideaal, ons hou van rustigheid, ek dink vir kinders sal dit dalk vervelig wees, daar is nie veel om te doen nie. Strand dalk klein indien daar baie vakansiegangers is oor hoog seisoen."

Jacobsbaai

Koekemakranka

"Dis 'n baie mooi dorpie."

Jacobsbaai

Weskushuis

"Baie rustige dorpie wat goed geleë is. 'n Uur en 'n half se ry van die Kaap af en winkels binne 'n 15-20 min ry. Baie mooi en baie dankie!"

Jacobsbaai

Klokkiebosch

"Dis 'n klein stil plekkie. Die perfekte naweek plek om te chill en battery te laai! "

Jacobsbaai

16 Perlemoendraai Beach House

"Die mooiste dorp in die Wes-Kaap!"

Jacobsbaai

Weskushuis

"‘n Móét om te beleef."

Jacobsbaai

Sandkorrel

"What a friendly and peaceful town. Worth a visit any time of year."

Jacobsbaai

De Kroon

"Lieflike plek!"

Jacobsbaai

Koekemakranka

"Stil en rustige kusdorpie naby Vredenburg."

Jacobsbaai

Sandkorrel

"Mal oor die "village"-gevoel van Jacobsbaai! Mens hoop dit kan vir altyd so bly. Die area is prentjiemooi."

Jacobsbaai

The Plot - West Coast Style Glamping & Accommodation, Jacobsbaai

"Stil en rustig met net die natuur. 'n Ware juweel. Het selfs 'n bokkie met haar kleintjie in die veld gesien. Vriendelike mense. Beslis 'n stop werd."

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"Stil, rustig, luuks."

Jacobsbaai

De Ware Jacob

"Ons sal baie graag wil terug gaan en die plek verder ontdek. Ons het net te min tyd gehad! Dis so mooi!"

Jacobsbaai

De Ware Jacob

"Beautiful environment, peaceful. "

Jacobsbaai

Beach Blessings Self-catering

"Ek sal dit enige tyd aanbeveel, "

Jacobsbaai

De Kroon

"Ons hou regtig baie van Jocobsbaai en spandeer ten minste 1 naweek elke jaar daar. Sien uit na volgende jaar!"

Jacobsbaai

Verdoesie

"Sal graag Jacobsbaai ons permanente verblyf wil maak."

Jacobsbaai

Beach Blessings Self-catering

"It's 5 stars if you want to spend your holidays relaxing i.e to escape from stress. It's also nice if you like the beach. It's safe for children, which is nice, as they can do whatever they want to do."

Jacobsbaai

Verdoesie

"Dit sou ideaal gewees het as daar 'n winkeltjie was wat bietjie meer bied. Jy moet alles saamvat of sentrum toe ry en eintlik kom mens om weg te kom van alles."

Jacobsbaai

Whimseagull

"Jacobsbaai is asemrowend mooi."

Jacobsbaai

Beach Blessings Self-catering

"No it is a lovely peaceful village, very beautifully landscaped delightful place."

Jacobsbaai

De Ware Jacob

"Jacobsbaai is a very beautiful and peaceful place to unwind and relax. A breakaway from the hectic day to day rush and chaos."

Jacobsbaai

Verdoesie

"Uitstekend."

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"Rustig en stil."

Jacobsbaai

Whimseagull

"Ons is mal oor die dorp en die ongereptheid van die plek. "

Jacobsbaai

16 Perlemoendraai Beach House

"Baie mooi, rustig en vriendelike mense. Sal almal aanbeveel om ten minste eenkeer in hul lewens dit te gaan bewonder."

Jacobsbaai

Weskushuis

"Jacobsbaai needs to grow a bit more. Wouldn't be able to stay for long periods of time. No nice accessible swimming beach."

Jacobsbaai

Strandloper @ Moeriesbaai

"Its a beautiful little beach town!"

Jacobsbaai

Weskushuis

"Een van my gunsteling plekke in Suid Afrika. Lieflik, stil, lekker drafpaaie en asemrowende sonsondergange. Beste plek om uit die stad te ontsnap."

Jacobsbaai

Beach Blessings Self-catering

"Die plek is rustig en veilig."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang