Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Jacobsdal

3.7 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Jacobsdal van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Jacobsdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jacobsdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jacobsdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jacobsdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jacobsdal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Jacobsdal

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kimberley, Noord-Kaap

Marrick Safari is net 12 km van Kimberley af en bied gerieflike verblyf op 'n wildplaas met 3000 hektaar ongerepte grasveld. Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis wat soos 'n herehuis ontwerp is. Dit was die oorsp...

Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Hillcrest Guesthouse word sterk aanbeveel deur die AA, is na aan die Gariep Mediclinic geleë en bied gehalte-verblyf, gerieflik naby al die plaaslike geriewe en besienswaardighede. Die huis is binne maklike bereik ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Royldene

Welgewandel Gastehuis is 'n lieflike gastehuis wat ruim kamers in Kimberley bied. Die gastehuis bied 'n keuse tussen 5 individueel versierde kamers wat gemaklik ingerig is met koningingrootte-beddens of 2 enkelbed...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monument Heights, Noord-Kaap

Fancy Yellow Guesthouse is 'n luukse gastehuis geleë in 'n stil woonbuurt in Kimberley. Ons is oorkant die North Cape Mall met restaurante, filmteaters en vermaak vir jonk en oud. Daar is 8 kamers beskikbaar. Daa...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hadison Park, Noord-Kaap

Eden Guest House bied gastekamers in Kimberley en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat smaakvol ingerig is. Elke kamer het 'n privaat...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hadison Park, Noord-Kaap

Ons is in die rustige woonbuurt Hadison Park geleë en bied rustige oornagverblyf op pad na die blommeprag van die Weskus of die wildreservate in Namibië. Kosmos bied elegante kamers en uitstekende diens - dus vers...

10% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , Royldene

Uitzicht Guesthouse bied luukse verblyf in die Noord-Kaap se hoofstad, Kimberley. Die gastehuis is gerieflik geleë, na aan alles wat die Diamantstad bied, met maklike toegang tot al die hoofroetes deur Kimberley. ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hillcrest, Kimberley

Buchler @ 3 is in Hillcrest, Kimberley geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of oornaggas. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel is op 'n residensiël...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Carrington Lodge is 'n gastehuis in 'n rustige voorstad in Kimberley in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid. Dit is ook na aan 'n verskeidenheid doendi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monument Heights, Labram

Mondior Manor is geleë in Kimberley en bied puik diens en aandag aan detail, maar ons moedig ook ons gaste aan om hulle skoene uit te skop. Beleef absolute vrede en rustigheid, vandat jy ons drumpel betree totdat j...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za